Grootsuikerbos: Plantspesie

Die grootsuikerbos (Protea gaguedi) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus en is endemies aan Suidelike Afrika.

Die plant kom voor in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, KwaZulu-Natal, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Mpumalanga, Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. Die plant is regop, kwasterig en word 3 m hoog en blom van Augustus tot Februarie met die hoogtepunt in Desember tot Februarie.

Grootsuikerbos
Grootsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. gaguedi
Binomiale naam
Protea gaguedi
J.F.Gmel., 1791
Sinonieme
  • Protea abyssinica Willd.
  • Protea busseana Engl.
  • Protea chrysolepis Engl. & Gilg
  • Protea janssensii De Wild.
  • Protea manikensis De Wild.
  • Protea ramosa Hauman
  • Protea trigona E.Phillips
  • Scolymocephalus abyssinicus Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls en kewers. Die plant groei meestal op droë, rotsagtige hellings op hoogtes van 600 - 2 500 m.

In Engels staan dit as die African Sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 89.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Grootsuikerbos Sien ookGrootsuikerbos BronneGrootsuikerbos VerwysingsGrootsuikerbos Eksterne skakelsGrootsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Joodse kalenderGeelslangE-regeringRegardt van den BerghHorlosieADuitse maselsPalmsondagNamakwalandBloedsomloopstelselISBNBipolêre gemoedsteuringPersoonlikheid2024 Australiese Grand PrixLys van Suid-Afrikaanse skrywersSally EsterhuizenVerkleinwoordKoue OorlogErektiele disfunksieMagda van BiljonKoolhidraatLys van kinderspeletjiesGeografie van Suid-AfrikaOntsteking (geneeskunde)WerwelkolomOnderhandelinge om apartheid te beëindigGrasAfrikaCleopatra VIIWaverSwedeKriekSlag van Cuito CuanavaleKonjunktivitisCSSLongontstekingKappie (skryfteken)NatuurbewaringKarpaletonnelsindroomGodsdiensBreinvliesontstekingRynhesseWes-KaapTegnologieLys van politieke partye in Suid-AfrikaOrkney Snork NieKoekie (rekenaarwetenskap)BoomPolisieVersamelnaamLugbesoedelingOutismeEnsiklopedieAppendiksSeksualiteitSinoniemSamsung GroepBrasiliëAfkortingOrgaanOntlastingMarsKewerPoësieFinlandVier temperamenteJohan StemmetSuid-AfrikaA.J. ApplegateFritz WepperAspergersindroomStaat PalestinaAswoensdag🡆 More