Groenhofiesuikerbos: Protea Spesie

Die groenhofiesuikerbos (Protea coronata) is 'n groot blomdraende boom wat aan die bekende Protea-genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Kaapse Skiereiland, Du Toitskloofberge tot Kogelberg, Riviersonderendberge, Bredasdorpberge, Potberg, Langeberg en die Outeniquaberge voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word 2 - 3.0 m hoog en blom van April tot September met die hoogtepunt in Mei tot Junie.

Groenhofiesuikerbos
Groenhofiesuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. coronata
Binomiale naam
Protea coronata
Lam., 1792
Sinonieme
  • Erodendrum incomptum Knight
  • Protea incompta (Knight) R.Br.
  • Protea macrocephala Thunb.
  • Scolymocephalus incomptus (Knight) Kuntze
  • Scolymocephalus macrocephalus (Thunb.) Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in swaar, kleigrond in gebiede waar daar hoë reënval is op hoogtes van 200 - 750 m.

Die boom se FSA-nommer is 91.1. In Engels staan dit as die Green sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Groenhofiesuikerbos GaleryGroenhofiesuikerbos Sien ookGroenhofiesuikerbos BronneGroenhofiesuikerbos VerwysingsGroenhofiesuikerbos Eksterne skakelsGroenhofiesuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatChemiese elementKobus LombardKultuurSwangerskapWayde van NiekerkLongontstekingLeeuPaddaSophie SchollKaliforniëIdioomGeskiedenis van die BoererepubliekeGNU/FDL-lisensieAborsie in Suid-AfrikaFrankrykKlereGalileo GalileiGawes van die Heilige GeesMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogLys van Afrikaanse skrywers7de LaanAarverkalkingRob HersovAborsieSatellietWindMaroela MediaTweede WêreldoorlogDemokrasieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHulpwerkwoordSelfstandige naamwoordHipoteseSteve HofmeyrHamburgerBeeldspraakProstaatkankerAardedagStilleweLys van slangeDesmond TutuBlaaskankerWerkwoordInternetJan van HunksEmfiseemVerkleinwoordBurgerregteNierPsigopatieGroepsdrukLys van musiekinstrumenteOseaanMagnesiumKalsiumCarles PuigdemontSonja HerholdtDanie du ToitKlawers (speelkaarte)NG gemeente JansenvilleSuid-Afrikaanse WeermagOnderwysJan-Willem BreurePornhubMisdaadromanAkwariumSuid-Afrikaanse RugbyunieBloedsomloopstelselVlinderSelfoonVergelykings (taalkunde)🡆 More