Botriviersuikerbos: Plantspesie

Die Botriviersuikerbos (Protea compacta) - ook bekend as die Kleinmondprotea - is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in Agulhas, van Kleinmond tot Bredasdorp. Die plant word 3.5 m hoog en blom van April tot September.

Botriviersuikerbos
Botriviersuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. compacta
Binomiale naam
Protea compacta
R.Br., 1810
Sinonieme
  • Protea triandra Schltr.
  • Scolymocephalus compactus (R.Br.) Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word in 'n doppie geberg en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sanderige grond op hoogtes van 0 - 200 m.

Deur stedelike groei, landbou en indringerplante het die plant die laaste 60 jaar (ongeveer 3 generasies) 'n geraamde 35% van sy voorkomsgebied en 23% van sy habitat verloor. Verder hibridiseer dit met kultivars wat vir snyblomme gekweek word.

In Engels staan dit as die Bot River Sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 87.1.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Botriviersuikerbos GaleryBotriviersuikerbos Sien ookBotriviersuikerbos BronneBotriviersuikerbos VerwysingsBotriviersuikerbos Eksterne skakelBotriviersuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurstofGriepBakterieVerassingArmoedeverligtingLuiperdReptielPornografieOogproblemeSenuweestelselWebjoernaalReddingskakeMelktertSlakHerfsSendelingposisieKommaPoësieNarsismeGordelroosKommunikasieGautengXenofobie in Suid-AfrikaAgtervoegselAlfabetPlantWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaModerniseringDeelteken en umlautMuggieStrykysterHernubare energieEerste VryheidsoorlogHormoonAssonansieSeksLika BerningAppelHidroëlektrisiteitKlankverskynselsKhoikhoiSpringbokDagbreek (koshuis)IngenieursweseApartheidOorstromingBeweegbare brugDeelwoordWaardeBeginondernemingAngina pectorisSelfbeeldEuropaStikstofsiklusBrongitisAlkoholismeNatuurlike hulpbronVormNormeVersamelnaamLys van Afrikaanse rolprenteMiltHipertensieEllipstekenVrouChirurgieLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaBysteekWiskundeLewende en nie-lewende dingePretoriaMoslemLiggaamlike Opvoeding🡆 More