Potbergsuikerbos

Die Potbergsuikerbos (Protea aurea subsp.

potbergensis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Dit is endemies aan Suid-Afrika en kom slegs in die Potberg naby Kaap Infanta voor. Die struik is groot en word tot 5 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Junie.

Potbergsuikerbos
Potbergsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. aurea subsp. potbergensis
Binomiale naam
Protea aurea subsp. potbergensis
(Burm.f.) Rourke, (1979)
Sinonieme
  • Protea longiflora subsp. potbergensis Rourke

Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sanderige grond op hoogtes van 200 - 360 m.

Die boom se FSA-nommer is 90.6. In Engels staan dit as die Potberg protea bekend. Die plant het ook 'n subspesie: Protea aurea subs. aurea

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Potbergsuikerbos GaleryPotbergsuikerbos Sien ookPotbergsuikerbos BronnePotbergsuikerbos VerwysingsPotbergsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DinosourusRepubliek ArtsachSkildklierEmfiseemGoudKoorsblaarKomeetVergelykings (taalkunde)Anneli van RooyenMangelontstekingKompasLys van politieke partye in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordPoësieMarga van RooyPaddaXhosaOrkaan GustavBrongitisKolorektale kankerWeeluisJohannes VermeerFritz WepperHottentot (vis)2023ArabiesMartin BesterKriekMasturbasieCobus RossouwGodsdiensSpelerposisies in rugbyGemengde ekonomieNAVOGenesisSwartbewussynsbewegingWallisOnderwysJohan StemmetGedigLys van kinderspeletjiesRooibokAntjie KrogOntlastingMuishondTonnels van Củ ChiNoord-AmerikaNoord-KaapAnale kankerNiersteenPankreasKankerEoraptorLibiëBysteekYstervarkFilosofieSelfmoordHondeklipbaaiSkaakWayback MachineMiddeloorontstekingEMarie PentzUnited Democratic FrontTongNederlandsNagapiePlae van EgipteBlourokke🡆 More