Kaapse Suikervoël

Die Kaapse suikervoël (Promerops cafer) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en besoek tuine en kusstreke – hoofsaaklik in die somer.

Die voël is 28–44 cm groot en weeg 25–50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sugarbird. Die Kaapse suikervoël is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.

Kaapse suikerbekkie
Kaapse Suikervoël
Mannetjie in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Promerops
Spesie:
P. cafer
Binomiale naam
Promerops cafer
(Linnaeus, 1758)
Kaapse Suikervoël
Wyfie in Suid-Afrika
Kaapse Suikervoël
Mannetjie drink nektar

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels


Amptelike simbole van die provinsie Wes-Kaap

Blom: Boom: Voël: Dier:
Kaapse Suikervoël  Kaapse Suikervoël  Kaapse Suikervoël  Kaapse Suikervoël 
die bakkiesblom die silwerboom die Kaapse suikervoël die bontebok
Disa unflora Leucadendron argenteum Promerops cafer Damaliscus pygarus

Tags:

Kaapse Suikervoël Sien ookKaapse Suikervoël BronKaapse Suikervoël VerwysingsKaapse Suikervoël Eksterne skakelsKaapse Suikervoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiltWaterbesoedelingKoolhidraatOlimpiese Somerspele 2024MoedersdagJan van RiebeeckVingerseksPolisiePaasfeesTekstielVergelykings (taalkunde)VaalrivierBoelieryJesus van NasaretBelvidere Holy Trinity-kerkZack du PlessisRuan PienaarTelwoordJaco JacobsSwart nasionalismeKhoikhoiHarry KerrJazzWaterMenslike penisgrootteAalwynSebraVeeartsMierleeuWaterbesparing in Suid-AfrikaPikkewynKoperHamburgerDierGroepsdrukReg tot ‘n gesonde omgewingLys van landeDawidMaroela MediaElektrisiteitsvoorsieningWater (molekuul)Ekonomiese sektorIdioomWiskundeAndré JacobsPlae van EgipteErfenisAdolessensiePornhubBlaaskankerJeugdagKoppeltekenMenslike seksuele gedragLandbou in Suid-AfrikaKnieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SeksLys van musiekinstrumenteLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandHernubare energieLys van Afrikaanse skrywersBloedingChemiese elementSkoenlapperRutenium(III)chloriedVlag van Suid-AfrikaMolekuulSeksismeNagapieKoos BekkerElizabeth II van die Verenigde KoninkrykInligtingstegnologieNic de JagerKarakteriseringBeton🡆 More