Prolaktien

Prolaktien (PRL), ook bekend as laktotropien, is ’n proteïen wat die bekendste is vir sy rol om vroulike soogdiere en voëls in staat te stel om melk te vervaardig.

Dit is belangrik in meer as 300 aparte prosesse in verskeie gewerweldes, insluitende die mens. Prolaktien word deur die pituïtêre klier afgeskei in reaksie op eet, paring, estrogeenbehandeling, ovulasie, ensovoorts. Dit word in pulse tussendeur hierdie prosesse afgeskei.

Prolaktien speel ook ’n noodsaaklike rol in metabolisme – dit reguleer die immuunstelsel en pankreasontwikkeling.

Verwysings

Skakels

  • Prolaktien  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GewerweldesMelkMensOvulasieParingPituïtêre klierProteïenSoogdierVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsGroepsdrukVerkleinwoordBevolkingHerpes simplexNasionalismeGrondwet van Suid-AfrikaVeelrassige pornografieHipertensiePad na jou hartHernubare energieGewone tortelduifAfrikanersStaalRefentse MorakePlae van EgipteByGesonde dieetGroot DepressieDiskriminasieLidwoordWater (molekuul)Lys van myne in Suid-AfrikaKommunismeGenesisKnopiespinnekopWêreld- Ekonomiese ForumAbstraksie (rekenaarwetenskap)DolfynGedigWhatsAppHemelvaartSeksposisieGevolge van aardverwarming op oseaneLVulkanismeCarike KeuzenkampCeresMielieHangbrugLys van nedersettings in Suid-AfrikaDesimale breukeSwartrenosterKoraalrifJode in Suid-AfrikaVlekvrye staalEjakulasieWoordeboek van die Afrikaanse TaalGriepReënspinnekopHartseerByeboerderyWaterstofPornografiese akteurSomerOopbroninhoudZenobia KockSiya KolisiEreksieVisSelfmoordMuishondWes-KaapIntertekstualiteitPenisverlengingSelfoonSeksismeBayer 04 LeverkusenVersamelnaamMandaryn-ChineesCSSRina HugoSekondêre sektor van die ekonomieKolorektale kankerLewerRuhan du Toit🡆 More