Projek Fluit

Projek Fluit (later hernoem na die Gekonsolideerde Projek Fluit) is 'n Suid-Afrikaanse spioenasieprogram.

In 2006 is 'n ooreenkoms tussen die Suid-Afrikaanse regering en 'n Russiese maatskappy, Mashinostroyenia, aangegaan vir die lewering van 'n Kondor-E spioenasiesatelliet. Die kontrak ter waarde van R1,2-miljard rand (genommer 710/303/060001) is op 19 Mei 2006 onderteken. Die Kondor-E kan na bewering radarbeelde van voorwerpe so klein as motors in die nag deur wolkbedekking waarneem.

Die maatskappy het glo in 2008 ‘n brief van beswaar aan Suid-Afrika gestuur omdat hulle nog geen betaling ontvang het nie. Die destydse Minister van Verdediging, Mosiuoa Lekota, het vermoedelik die kontrak gevries. Sy opvolger, Lindiwe Sisulu het later vasgestel dat die kontrak na die Departement van Wetenskap en Tegnologie onder minister Naledi Pandor oorgeplaas is.

Volgens die Departement van Staatsveiligheid is alle inligting oor die satelliet geklassifiseerd. Daar bestaan tans onsekerheid of die satelliet wel bestaan of nie.

Verwysings

Tags:

RadarRuslandSpioenasieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IsraelKoolstofdioksiedLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCristiano RonaldoNG gemeente JansenvilleAnilingusNeerslagBlaarAalwynAprilSophie SchollEnsiklopedieDierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRutenium(III)chloriedIndiese OseaanChloorKliniese depressieWiki CommonsLiewe HeksieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersMetaalStresLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBloedvergiftigingBTWGoogleKletsrymNasiebouMuskeljaatkatElzette MaarschalkLetterlike en figuurlike taalgebruikKarooPerdKoos du PlessisKakiebosLys van slangeGeelsugBrugVerenigde State van AmerikaHidroëlektrisiteitMusiekteaterJohannesburgAnneli van RooyenSlag van BloedrivierSias ReineckeAkwariumOorlogWoestynGrondwet van Suid-AfrikaMauritiusTropiese sikloonVulvaElektriese geleierWynand StrydomTafeltennisSpinnekopSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Saartjie BaartmanElizabeth II van die Verenigde KoninkrykVerkleurmannetjieKlimaatOrale seksAppendiksKewerBreinShakaOligopolieSeksuele opwekkingKoue OorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaLeon Kruger7de LaanJaco JacobsAllan Boesak🡆 More