Prins Albertweg

Prins Albertweg is 'n gehuggie geleë in Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit, Wes-Kaap.

Prins Albertweg
Nedersetting
Prins Albertweg is in Wes-Kaap
Prins Albertweg
Prins Albertweg
Koördinate: 32°59′4″S 21°41′13″O / 32.98444°S 21.68694°O / -32.98444; 21.68694 21°41′13″O / 32.98444°S 21.68694°O / -32.98444; 21.68694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitSentraal Karoo
Plaaslike MunisipaliteitLaingsburg
Bevolking
 • Totaal103
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
6931
Skakelkodes023

Geskiedenis

Die nedersetting van Prins Albertweg het sy bestaan te danke aan die roete wat deur Eerste Minister John Molteno gekies is in 1872 vir die Kaapse Regeringspoorweë se weshooflyn en sy stasies, vanuit Kaapstad na die diamantvelde by Kimberley.

'n Stasie is gebou op hierdie spesifieke punt deels as gevolg van sy ligging ongeveer halfpad tussen Beaufort-Wes en Laingsburg, en 'n pad wat loop na Prins Albert, aan die voet van die Swartberge, 40 km na die suide. Hierdie pad het dus die naam van Prins Albertweg (nou die R407) gekry, en die stasie is dieselfde naam gegee, as "Prince Albert Road". Daar het gou 'n klein dorpie ontwikkel rondom die stasie; uit hierdie het die moderne dorp gegroei.

Toerisme-aantreklikhede

Dit is vandag bekend vir sy fossielroetes in die omliggende Karoo. Die kunstenaar Jan Schoeman ("Outa Lappies") was moontlik die dorp se beroemdste inwoner. Hy was 'n kunstenaar, herwinner en filosoof, wat aangewys is as die Wes-Kaapse Toerisme-persoonlikheid van die Jaar in 2000. Hy is op 7 Julie 2011 oorlede.

Verwysings

Tags:

Laingsburg Plaaslike MunisipaliteitWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisLübeckRassisme in AfrikaKindersiektesTemperatuurPeriodieke tabelTafelbergKlopjagKlem-in-die-kaakSuid-Afrikaanse ReserwebankHerfsGeldPornhubJodeMetafoorMorfeemSiya KolisiKonjunktivitisCleopatra VIINasionale VrouedagOu Apostoliese KerkLys van Nederlandse skildersKommunikasieSelfstandige naamwoordBewussynStikstofSenuweestelselSuikersiekteConsolidated B-24 LiberatorVoortrekkermonumentWitbankBeroerteSuiwelprodukBladwisselendErfenisdag (Suid-Afrika)DrinkwatervoorsieningLeestekenDigtheid2001SuurstofNasiebouLondenHomofoonVerkragtingAngolaHemelvaartKriekWaterKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterkringloopJohan BadenhorstPornografieNederlandsDigvormVlekvrye staalVennootskapDubbelpuntBateMorfologie (taalkunde)VerstedelikingHartaanvalNasionalismeGroot DepressiePerdChroniese siekteGalblaasEnsiklopedieWinnie Madikizela-MandelaGoudkus (streek)SomerEthiopiëVoorvoegselFraktuurAkroniemVryheidsmanifes🡆 More