Pride And Prejudice

Pride and Prejudice is 'n roman deur Jane Austen geskryf wat die eerste keer in 1813 gepubliseer is.

Dit volg die verhaal van Elizabeth Bennet, terwyl sy omgaan met kwessies van maniere, opbrengs, moraliteit, opvoeding en huwelik soos wat dit gedurende die Regency-tydperk in die Britse burgery se samelewing verstaan was.

Pride and Prejudice
SkrywerJane Austen
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerT. Egerton, Whitehall
Uitgegee28 Januarie 1813
MediumDruk (gebind & sagteband)
Voorloper Sense and Sensibility
VervolgMansfield Park

Hierdie roman bly tot vandag toe een van die mees populêre en suksesvolle werke van Engelstalige fiksie. Dit is alreeds verskeie male verwerk in gelyknamige dramatiserings vir televisie en film, insluitend 'n 1995 reeks vir die BBC met Jennifer Ehle en Colin Firth in die rolverdeling, en 'n 2005 rolprent met Keira Knightley en Matthew Macfadyen in die rolverdeling.

Eksterne skakels

Tags:

HuwelikJane AustenMoraliteitVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KookpuntParkinson se siekteLys van Nederlandse skildersMark (ekonomie)Helpmekaar-kollegeGeelsugLidwoordMIVBestaansboerderyBewussynJacques LootsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPersApartheidGoogleAfleiding (taalkunde)Green PornoByvoeglike naamwoordLeesLionel MessiTweede WêreldoorlogHannes van WykJaco JacobsOnderhandelinge om apartheid te beëindigSatellietSeisoenNelson MandelaInflasieErns GrundlingCovid-19-pandemieVolstruis23 AprilSelfoonOranjerivierJohannes HahnOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDonkieNederduitsch Hervormde KerkProstaatkankerNic de JagerGetalSomerKindermishandelingBateSuid-Afrikaanse randMielieRieldansWekkerTropiese sikloonDesimale breukeChemiese verbindingGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBruto binnelandse produkVaginale kankerRubik se kubusSpreeuMisdaadKasteroliePlastiekTegnologieKommunismeLys van Afrikaanse digtersJanie du PlessisAfrikaMcDonald'sAfrikanersDermpoliepSuid-Afrikaanse GrensoorlogThys die BosveldklongBoor (element)SelfmoordPlantRonelda KamferSosiale orde🡆 More