President Van Die Switserse Konfederasie

Die President van die Switserse Konfederasie (Duits: Bundespräsident(in) der Eidgenossenschaft, Frans: Président(e) de la Confédération, Italiaans: Presidente della Confederazione, Romansch: President(a) da la Confederaziun) is die voorsitter van die Switserse Federale Raad, 'n raad wat uit sewe gelykes bestaan.

Die president van die konfederasie is dus nie die staats- of regeringshoof van Switserland nie, maar eerder word die hele Switserse Federale Raad as 'n gesamentlike hoof beskou.

President Van Die Switserse Konfederasie
Doris Leuthard die huidige president van die Switserse Konfederasie (1 Januarie – 31 Desember 2024)

Tags:

DuitsFransItaliaansRomanschStaatshoofSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hector PietersonWaterstofPankreasGroot TrekAssonansieLys van Nederlandse skildersKartografieMeningsverskil oor aardverwarmingMynbedryf van Suid-AfrikaKommunikasieHartaanvalKoppeltekenJeanette FerreiraEkonomie van Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BaälKlinkerTelkomKunsmatige intelligensieGrondRonelda KamferMasturbasieBosvarkTweede WêreldoorlogSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJaco JacobsGeskiedenis van AfrikaansBrandmondsindroomKlem-in-die-kaakMandalaNicole StraussNapoleon BonaparteEngelsApokriewe boekeWeerfrontBeesBybelVerstedelikingWortelBysteekSwartIdioomVerenigde State van AmerikaBeurtkragVlekvrye staalSportEugenetikaKoedoeErektiele disfunksieSeekatOnderwerp (taalkunde)KlankverskynselsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaParasitiese siektesGalblaasKaaps-Hollandse stylPubiese hareSeksuele opwekkingBynierKapitalismeSelfmoordWêreldwye webTerracottaleërKindersiektesKlavierNarsistiese persoonlikheidsteuringCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAngssteuringGeslagsgelykheidSneeuDeelwoordAkuutCarike KeuzenkampRob HersovJodeSomer🡆 More