President Van Indonesië

Die President van die Republiek Indonesië (Indonesies: Presiden Republik Indonesia) is die staatshoof en ook die regeringshoof van die Republiek van Indonesië.

Die president lei die uitvoerende tak van die Indonesiese regering en is die opperbevelvoerder van die Indonesiese Nasionale Weermag. Sedert 2004 word die president en vise-president direk verkies tot 'n termyn van vyf jaar.

Joko Widodo is die 7de en huidige president van Indonesië. Hy het op 20 Oktober 2014 die amp aanvaar.

Eksterne skakels

Tags:

IndonesiesIndonesië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kasteel die Goeie HoopSwedeDirekte en Indirekte redeSuid-AfrikaHernubare energieKlereKorrupsieMagneetPoësieErfenisdag (Suid-Afrika)KommunikasieChapmanspiek-rylaanGalblaasFamilie (verwantskap)DieregeluideKrugerwildtuinKerrieAfrikaanse TaalmonumentLiewe HeksieVincent van GoghMiddeloorontstekingSinkWes-KaapHandelsmerkGeslagOm-te-infinitiefkonstruksieOnderwysArmoedeverligtingBeesVakbondKoorsVulkanismeTelevisieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieAardedagVerkleinwoordWêreldboekedagMiddelmisbruikWitbloedselKoperLika BerningHartLugbesoedelingSomerProksemikaProteaTweede VryheidsoorlogJan-Willem BreureIndustriële RevolusieWet op Bantoe-onderwysEkonomieDigvormWoordsoortKoos du PlessisGasMoedersdagWaterkringloopDoelwitHoofkarakterStudievaardighedeFrankrykMidde-OosteNazi-DuitslandSteenkoolWebwerfEngelsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVigsWikipediaPiesangCarike KeuzenkampKaapstad🡆 More