President Van Brasilië

Die President van Brasilië (Portugees: Presidente do Brasil), amptelik die President van die Federale Republiek van Brasilië (Portugees: Presidente da República Federativa do Brasil) of eenvoudig die President van die Republiek, is die staatshoof sowel as die regeringshoof van die Federale Republiek van Brasilië.

Die president lei die uitvoerende tak van die federale regering en is die opperbevelvoerder van die Brasiliaanse Gewapende Magte. Die presidensiële stelsel is in 1889 ingestel na die proklamasie van die republiek in 'n militêre staatsgreep teen Keiser Pedro II. Sedertdien had Brasilië ses grondwette, drie diktatorskappe, en drie demokratiese periodes. Tydens die demokratiese periodes was stem verpligtend. Die Grondwet van Brasilië, tesame met verskeie grondwetwysigings, stel die vereistes, magte, en verantwoordelikhede van die president en sy of haar ampstermyn asook die metode van verkiesing vas.

Ampsbekleërs

Eksterne skakels

Tags:

1889DemokrasieDiktatorskapFederale Republiek van BrasiliëGrondwetPortugeesStaatsgreepStaatshoof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koninkryk van die NederlandeAkroniemVoortrekkermonumentLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGebande muishondByvoeglike naamwoordPoleDiplopodaLys van Afrikaanse rolprenteAnilingusInligtingDundermSuiwelprodukDanie du ToitBloemfonteinGriepMuishondJapanHerpes simplexSpookvoëlOpgestopte speelgoedLiesbreukLiefdeNagapieErektiele disfunksieMuggieBTWNuwe TestamentWet op NaturellengrondRooikatTropiese huisgeitjieWikimedia-stigtingVerkleinwoordFamilie (verwantskap)Duitse maselsAalwynAfrikaBloedsomloopstelselKankerTropiese sikloonErfenisBloedvergiftigingPsigopatieDachshundSatireSkaapLys van Joodse feeste en herdenkingsNazi-DuitslandPublieke domeinGalblaasDerrickISBNAntjie KrogSirkelVersamelnaamAfrikaanse WikipediaPornografiese subgenresKasterolieLys van veltoestandeEngelsKopieregAtriale fibrillasieN.P. van Wyk LouwSteenkoolGewone luislangLys van kinderspeletjiesMadison IvySendelingposisieLys van elemente volgens simboolByeboerderyOraniaWikisourcePornhubL🡆 More