Prenzlau

Prenzlau is die administratiewe setel van die distrik Uckermark in die Duitse deelstaat Brandenburg.

Die stadsnaam is van Slawiese oorsprong en beteken "Nedersetting van 'n man met die naam Premyslaw".

Prenzlau
Prenzlau

Ligging in Brandenburg Wapen
Prenzlau
Prenzlau
Kenteken
200-jaarfeesviering
Prenzlau
 Land Prenzlau Duitsland
 Deelstaat Prenzlau Brandenburg
 Distrik Uckermark (UM)
 Koördinate 53°19′N 13°52′O / 53.317°N 13.867°O / 53.317; 13.867
 Stigting (eerste verwysing) 1187
 Stadstatus 1234
 Oppervlakte:  
 - Totaal 142,18 vk km
 Hoogte bo seevlak 30 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2013) 19 023
 - Bevolkingsdigtheid 133/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -°C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag - mm
 Burgemeester Hendrik Sommer
 Amptelike Webwerf Prenzlau

As belangrikste nedersetting in die historiese landskap Uckermark was Prenzlau in die Middeleeue een van die vier beduidendste stede in die Mark Brandenburg. Volgens die "Landboek" van Karel IV uit die jaar 1375 moes Prenzlau net soos Berlin-Cölln, Frankfurt (Oder) en Stendal 500 mark in silwer as sogenaamde Landbede ('n soort belasting) betaal.

Geografie

Prenzlau 
'n Lugfoto van Prenzlau

Prenzlau, die historiese middelpunt van die Uckermark, is sowat 100 km noord van Berlyn en 50 km wes van Szczecin, Pole geleë. Hier vloei die Ucker-rivier op sy pad verder noordwaarts in rigting van die Oossee en sy die monding in die Szczecin-strandmeer uit die meer Unteruckersee (die grootste van die Uckermarkiese mere).

Die stadsgebied van Prenzlau grens in die suidweste aan die natuurpark Uckermärkische Seen. Hier is naas die Unteruckersee ook die meer Oberuckersee in die biosfeerreservaat Schorfheide-Chorin geleë.

Verwysings

Tags:

BrandenburgDuitslandSlawiese taleUckermark (distrik)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkIdioomAlice, Oos-KaapBorskankerSelfstandige naamwoordNormeStresBestaansboerderyNierversakingDie BylKoppeltekenHeidelberg, GautengBegrotingMaatskappyMensOptel en aftrekAanhalingstekensEngelandKunsmatige intelligensieMieliestronkBloedsomloopstelselXenofobie in Suid-AfrikaVerassingNathaniel RothschildHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKommaHulpwerkwoordNkosi Sikelel' iAfrikaGoogle TranslateAlgemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsBipolêre gemoedsteuringBeenbreuke en ontwrigtingsSendelingKitsbankBergskilpadSpinnekopLettergreepKetelProteïenNoot vir NootSpanbandbrugOnderwys in Suid-AfrikaRivierEenvoudige hangbrugKrugerwildtuinSkilpadReddingskakeSelEerste VryheidsoorlogHumansdorpDeelwoordRegering van Suid-AfrikaJosef StalinPerdKennisLughaweModerniseringMetafoorSeksuele oriëntasieKollegeHartseerKinderregteOntkiemingSkynwerklikheidJoodse kalenderDansTweede WêreldoorlogPeach van PletzenSamestellingSkrikkeljaarJeuksiekteLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKabelstutbrug🡆 More