Pous Johannes Vi

Johannes VI was die 85ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Johannes VI
Pous Johannes Vi
Pontifikaat begin 30 Oktober 701
Pontifikaat eindig 11 Januarie 705
Voorganger Sergius I
Opvolger Johannes VII
Gebore
Efese
Sterf 11 Januarie 705
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes

Biografie

Pous Johannes VI is van Griekse afkoms gebore in Efese. Op 30 Oktober 701 volg hy Pous Sergius I op en regeer tot sy dood op 11 Januarie 705. Hy word opgevolg deur Pous Johannes VII. Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.

Pontifikaat

Tydens Johannes VI se pontifikaat was daar stryd teen die Lombarde. Die pous het goewerneur Theophylactos, die deur keiser Justinianus II na Italië gestuur is, gehelp en voorkom dat geweld teen Rome gebruik word. Gedeeltelik deur oorreding en gedeeltelik deur omkopery slaag hy daarin om die Lombardiese hertog Gisulf van Benevento te laat terugtrek uit die keiserlike ryk.

Bibliografie

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
  • Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. pp 62–63. ISBN 0300091656
  • Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, p. 47. ISBN 0500017980.

Eksterne skakels

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)

Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Sergius I
Pous (Pontifex Maximus)
701705
Opgevolg deur
Johannes VII

Tags:

Pous Johannes Vi BiografiePous Johannes Vi PontifikaatPous Johannes Vi BibliografiePous Johannes Vi Eksterne skakelsPous Johannes Vi NotaPous Johannes Vi OpvolgingPous Johannes ViPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiGeorgiëSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagInternetTolla van der MerweLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaAfghanistanNAVONagapieHartversakingGesinsdagLys van ingelyfde NG gemeentesSuikersiekteJagluiperdEngelsGriekelandRoekelose DadeChristeneKlitorisWikiquoteBybelLys van elemente volgens simboolPornografiese akteurOu Apostoliese KerkDerrickBybelvertalingBelgiëOrale seksLys van bekende Suid-AfrikanersWiki CommonsGeelslangJohannesburgOntsteking (geneeskunde)VulvaHartAntjie KrogVulkaanWes-KaapRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GordelroosMenseregteModernismeRolprentHadjKwaZulu-NatalJan BloukaasTropiese huisgeitjieLily CarterMeksikoBloutongsiekteSwartbewussynsbewegingLiefdeSleurkragPaulus van TarsusSterrestelselTurkyeTurksvyAndré SchwartzAlvin BruindersSkoenlapperAuschwitz-konsentrasiekampDiarreeErektiele disfunksieSkrikkeljaarMangelEuropaBloedvergiftigingKleinkolmuskeljaatkat🡆 More