Potsdam, Oos-Kaap: Dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City

Potsdam is 'n dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City (wat onder meer Oos-Londen en King William's Town insluit).

Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en King William's Town en naby die N2-snelweg geleë is, is na die Duitse garnisoenstad Potsdam (tans die hoofstad van die deelstaat Brandenburg) genoem.

Potsdam
Potsdam is in Oos-Kaap
Potsdam
Potsdam
Potsdam, Oos-Kaap: Dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City Potsdam se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°54′0″S 27°54′0″O / 32.90000°S 27.90000°O / -32.90000; 27.90000 27°54′0″O / 32.90000°S 27.90000°O / -32.90000; 27.90000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Oppervlak
 • Totaal4,14 km2 (1,60 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 649
 • Digtheid1 364/km2 (3 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense99.3%
Taal (2011)
 • Xhosa 96.7%
 • Engels 1.5%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
7441
Poskode (posbusse)
7441
Skakelkode040

Hoër onderwys

Die hoofkampus van die Grens-technikon was geleë in Potsdam. In 2005 het dié technikon, die Technikon Oos-Kaap en die Universiteit van Transkei saamgesmelt om die Walter Sisulu-universiteit te vorm.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BrandenburgBuffalo CityDuitslandKing William's TownN2Oos-KaapOos-LondenPotsdam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erica BoyerGewone drolpeerJan van RiebeeckAbstraksie (rekenaarwetenskap)Annelize van der RystRugbywêreldbeker 2023KoorsVerkoueMieliestronkNasiebouDramaNiersteenAppel (sanger)SkildklierDemensieOorlog in Soedan (sedert 2023)Wit-DonderdagDuitsEreksieLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsISBN (identifier)Dissipel vir wie Jesus baie lief wasBorskankerOnse VaderByeboerderyKuberkrakerSonsverduisteringAntieke EgipteLys van nedersettings in Suid-AfrikaAngina pectorisWaterhertLys van kinderspeletjiesVolkekundeGianna MichaelsSmall HandsSeksposisieAspergersindroomTegnologieWaterpokkiesLys van ingelyfde NG gemeentesVyfsterLiesbreukBruin huisslangLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMarie PentzStaat PalestinaOntlastingAarde se atmosfeerHartversakingMusiekOrgaanDesiré GardnerLys van Griekse mitologiese figureHernubare energieNieu-SeelandEkonomie van Suid-AfrikaVratTolla van der MerweGrasKalenderWikisourceRina HugoKlimaatAnneli van RooyenWikimedia-stigtingSirkelSuiwelprodukGodMakazole MapimpiGriekelandAntjie KrogXhosaDikdermLongontsteking🡆 More