Potjiesberg: Bergpas

Potjiesbergpas is 'n bergpas op die N9 nasionale pad net noord van waar die R62 provinsiale pad (die Langkloofpad) uit die ooste by die N9 aansluit.

Die pas is ongeveer 15 km suid van Uniondale en bereik 'n hoogte van 910 m bo seespieël met 'n maksimum helling van 1 in 14. Paaie rondom Uniondale het bekend geword weens verhale van rylopers wat spoke blyk te wees nadat hulle opgelaai is.

Potjiesbergpas
Ligging Suid van Uniondale
Maksimumhelling 1:14
Hoogte 910m
Pad N9

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergpasLangkloofN9 (Suid-Afrika)R62 (Suid-Afrika)SpookUniondale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitbloedselTsongaC.J. LangenhovenMiskruierPoesWaterbesparing in Suid-AfrikaKultuurOntwerpSteenkoolMiltKinkhoesLeeuMenseregtedagNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOudtshoornGrootste rampe in Suid-AfrikaVoegwoordViëtnamoorlogWerkwoordNiemetaalToerismeInsekHemelvaartsdagVarkgriepRivierHolocaustKlimaatKernkragKunsmatige intelligensieHandré PollardAngolese BurgeroorlogPornografieDrakensbergeShakaWeer (meteorologie)NasionalismeWapen van NamibiëWitbankBakterieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Dolfyn20ste eeuSwawelMaanBreinkaartWikiquoteMondFacebookOnse VaderConsolidated B-24 LiberatorMark (ekonomie)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKrokodilAartappelJode in Suid-AfrikaKatjieBysteekSwartbewussynsbewegingDubbelpuntWinnie Madikizela-MandelaSint JorisdagFinale OplossingGriepChromatografieFinansiële staatDroogteEk is 'n Afrikaan (toespraak)Geskiedenis van kindermishandelingTsoenamiBalletAfleiding (taalkunde)AssonansieYouTubeMetafoor16 NovemberSelfmoord🡆 More