Potchefstroom Koekoek

Die Potchefstroom Koekoek is ’n Suid-Afrikaanse hoenderras wat in die 1960’s aan die Potchefstroomse Landboukollege in die stad van Potchefstroom deur professor Chris Marais ontwikkel is.

Dit is uit kruisings tussen die Swart Australorp, en Wit Leghorn, om spesifieke eienskappe van elk te behou en in die proses die ras meer geskik te maak vir Suid-Afrikaanse omstandighede, en die verekleur stem ooreen met die gestreepte Plymouth Rock. Die hoenderras is later deur P.J. Serfontein en J.P. Botha verbeter.

Die ras is as ’n dubbeldoel, vrylopende hoender bestem met uitstekende lê-kwaliteite, asook ’n liggaamstruktuur geskik vir vleisproduksie. Opregte Koekoeke het uitsluitlik ’n swart-en-wit gestreepte (“barred”) vering, heldergeel bene en snawel, en ’n bloedrooi kam. Die kuikens se geslag kan op ’n jong ouderdom reeds bepaal word te danke aan unieke geslagskenmerke. Potchefstroom koekoeke is ook bekend daarvoor dat hulle goed lê, ten spyte van swak kwaliteit of nie-genoegsame voeding.

Sien ook

Verwysings

Tags:

AustralorpHoenderLeghornPlymouth Rock-hoenderPotchefstroomSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragRegardt van den BerghJudaïsmeSkrikkeljaarNederduitse Gereformeerde KerkE-posMiddeloorontstekingDonderstormInhoudMosambiekSmaakGhanaStaat PalestinaAntarktikaPiet ByleveldPesachRugbywêreldbeker 1991Trappe van vergelykingSarah Rose KarrWayde van NiekerkKaapstadWortelKoedoePoleRolprentPerdPornhubDieregeluideKewerRefentse MorakeKinkhoesKoorsblaarJeugdagErektiele disfunksieSelfstandige naamwoordBaltimoreVleesbaaiWaldimar PelserSteenkoolByvoeglike naamwoordNAVOKatHoofpynBosluisbytkoorsLily CarterAfrikanersOnderwysAsynErfenisGrasPaddaVerkleurmannetjieSally EsterhuizenZack du PlessisBelgiëWiskundeRugbyDuits2024 Japannese Grand PrixBloutongsiekteEpilepsieAspergersindroomLiesbreukSkilpadVlag van AfghanistanTuisbladErica RhodesGewone tarentaalSuid-Afrikaanse randNazi-saluutAnglo-Boereoorlog🡆 More