Postuum

Postuum (Latyn: postumus) beteken na die dood, na iemand se dood.

Die woord word meestal gebruik om die werk van 'n skrywer, wat na sy dood gepubliseer is, te beskryf. Dit kan ook gebruik word om 'n eer wat iemand na sy dood te beurt val te beskryf.

Postuum is afgelei van die Latynse woord postumus, oortreffende trap van post ("na"), wat onder meer "seun gebore na die dood van die vader" beteken.

Voorbeelde

  • Sy laaste roman is postuum uitgegee.
  • Die werk is postuum betitel en gepubliseer.
  • Sy het postuum internasionale bekendheid met die publisering van haar dagboek verwerf.
  • Die Gustav Preller-prys is in 1973 postuum aan hom toegeken.
  • 'n Aantal voorheen onbekende werke is postuum gepubliseer.

Tags:

DoodLatynSkrywer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeverligtingAnti-inflammatoriese middelGesonde dieetSlag van BloedrivierCarles PuigdemontTsoenamiEngelsDuitslandGianna MichaelsFilosofieRekeningkundeAborsie in Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMIV/vigs in Suid-AfrikaEngelandSneeuBosvarkSelfmoordSuurstofLuiperdSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeelhoutParasitiese siektesPoësieGenitale vratPaddaOos-KaapEllipstekenToekoms van die AardeSamestellingLys van Nederlandse skildersSeptimius AwardsDermpoliepSwart nasionalismeSonnestelselFacebookMonumentNamibiëIntensiewe vormCounter-Strike 2KommunikasiePuberteitPornhubPaasfeesChemiese verbindingAngolese BurgeroorlogInvloed van vigs op die ekonomieDesimale breukeVerkragtingKlinkerPad na jou hartLeonardo da VinciE-posLiewe HeksieMenslike seksuele gedragMuishondCristiano RonaldoBysteekMonoloogBlourokkeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTegnologieAfrikanerweerstandsbewegingVrystaatSekondêre sektor van die ekonomieLeeuAsiëInternetWet op Bantoe-onderwysHamburgerLandbouDemografie van Suid-AfrikaGalileo GalileiWiskundeSkaapLettergreepOogprobleme🡆 More