Posttraumatiese Stressteuring

Posttraumatiese stressteuring of PTSS kan ontwikkel nadat ’n persoon blootgestel is aan een of meer traumatiese gebeure soos seksuele geweld, oorlog, ’n groot besering of doodsdreigement waardeur hulle ’n intense vrees of magteloosheid ervaar het.

Die diagnose kan gemaak word wanneer ’n groep simptome vir meer as ’n maand ná die gebeure voortduur, soos ontstellende, herhaalde terugflitse, die vermyding van herinneringe aan die gebeure en ’n gereedheid om te vlug.

Posttraumatiese stressteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 F43.1
ICD-9 309.81
DiseasesDB 33846
MedlinePlus   000925
eMedicine med/1900
MeSH D013313
Posttraumatiese Stressteuring Mediese waarskuwing

Statistieke

Die meeste mense wat ’n traumatiese gebeurtenis beleef het, sal nie PTSS ontwikkel nie. Vroue is meer geneig om die slagoffers van gewelddadige situasies te wees en dus meer geneig om PTSS te ontwikkel as mans. Kinders is minder geneig om dit te ontwikkel as volwassenes, veral as hulle jonger as tien jaar is. Oorlogsveterane het ’n groter risiko.

Klassifikasie

Posttraumatiese stressteuring word geklassifiseer as ’n angssteuring in die DSM-5. Die persoon vermy gewoonlik enige gedagtes en emosies, en weier om oor die traumatiese gebeure te praat of kan dit dikwels nie onthou nie. Dit ry hom egter tydens terugflitse en nagmerries. Die simptome word as akuut beskou as dit vir korter as drie maande duur, en chronies as dit langer duur. Vertraagde simptome kan ná ses maande of selfs jare voorkom.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Posttraumatiese Stressteuring StatistiekePosttraumatiese Stressteuring KlassifikasiePosttraumatiese Stressteuring VerwysingsPosttraumatiese Stressteuring Eksterne skakelsPosttraumatiese StressteuringDiagnoseSeks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerTarentaleEskomSpinnekopKommaFibonacci-reeksSuid-AfrikaKompasHartaanvalPeriodieke tabelMuishondRina HugoDelft, KaapstadLetterlike en figuurlike taalgebruikDiskriminasieMenseregteNatriumsulfietSwart menseStaatstoelaeWaterHeks van HexrivierNederduitse Gereformeerde KerkEiffeltoringGroepsgebiedewetVrouGawes van die Heilige GeesGianna Michaels633WaterbesoedelingHernubare energieVoortrekkersVlag van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingOm-te-infinitiefkonstruksieAssonansieHeelgetalGeletterdheidRooikatGordelroosDepressie (gemoedstoestand)Direkte en Indirekte redePoesDokterFotoWortelVioolLys van Suid-Afrikaanse skrywersBoelieryWaarheid-en-versoeningskommissieBosluisbytkoorsSuikersiekteOlifantGoudkus (streek)MuskeljaatkatSwartbewussynsbewegingFacebookIsraelDonkieTurkyeWerwelkolomLys van kinderspeletjiesDaggaErektiele disfunksieDramaXhosaGesonde dieetDigvormGqeberhaKopieregProteïenAdolessensieKorrupsieVerstedelikingMartin Luther King jr.Byvoeglike naamwoordSwede🡆 More