Posseëls En Posgeskiedenis Van Natal

Hierdie is 'n kort opname van die posseëls en posgeskiedenis van Natal.

Posseëls En Posgeskiedenis Van Natal
'n £20 Natalse voorbeeldseël wat uit 1902 dateer.

Die eerste posseëls van Natal is op 26 Mei 1857 uitgereik. Hulle was ongekleurde ontwerpe gebosseleer in eenvoudige reliëf op gekleurde weefstofpapier en was ongeperforeer. Die volgende uitgifte na hierdie in Natal was in 1859, met die Chalonportret van Koningin Victoria. Tussen 1869 en 1895, is posseëls van 1859-67 en fiskale seëls oorgedruk met "POSGELD" in verskillende style. Seëls van Koning Edward VII is tussen 1902 en 1909 uitgereik. Ses amptelike seëls van Koning Edward is ook uitgereik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Natal (kolonie)Posseël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)AlkoholismeSelfstandige naamwoordHigiëneTransatlantiese slawehandelMusiekSneeuDrakensbergeMosambiekKunselementeWaterbesparing in Suid-AfrikaDramaPoësieCristiano RonaldoLandbouRymMaselsLewerBloeddrukMeervoudKriekRassismeCholeraTrekarbeidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMateriaalBynierSkrywerVergelykings (taalkunde)Racheltjie de BeerSelfmoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigMeeueGroot vyfDubbelpuntWithaaiAfrikaBank (finansiële instelling)BybelMiddelmisbruikLeonardo da VinciJeanette FerreiraRenosterInnes en Franna BenadéInvloed van vigs op die ekonomieAfrikaanse TaalmonumentSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Demi Lee MooreRosa ParksOlimpiese SomerspeleWaterRonelda KamferYsterRina HugoSkisofrenieMark (ekonomie)NasionalismeTierResensieEmfiseem1913SwangerskapCalviniaGeloftedagMieliestronkGeelsugHartBlomMalariaEkonomie van Suid-AfrikaHector PietersonGedigHartversakingNarsistiese persoonlikheidsteuringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHartseerHokkieKultuur🡆 More