Porto

Porto is die tweede grootste stad in Portugal, geleë langs die Dourorivier, sowat 5 km vanaf die Atlantiese Oseaan.

Die stad is bekend vir die portwyn wat hiervanaf uitgevoer word. Die stad is ook bekend vir die Maria Pia-brug en die sokkerklub FC Porto. Die historiese binnestad van Porto is in 1996 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Porto
Porto

Kaart Wapen
Porto
Porto
Vlag
Porto
 Land Porto Portugal
 Gewes (Região) Porto
 Koördinate 41°10′N 08°37′W / 41.167°N 8.617°W / 41.167; -8.617
 Stigting 275 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 41,42 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 231 962
 - Bevolkingsdigtheid 5 736/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 737 395
 Tydsone UTC ±0 (WET)
 Somertyd UTC +1 (WEST)
 Burgemeester Rui Moreira
 Amptelike Webwerf cm-porto.pt

Eksterne skakels

Tags:

1996Atlantiese OseaanFC PortoMaria Pia-brugPortugalPortwynUNESCOWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisWaterkringloopWoestynKoolhidraatKlimaatsverandering in AfrikaWeeluisDuitslandGriepPseudowetenskapLys van Afrikaanse rolprenteRymDundermProvinsies van Suid-AfrikaRobert SobukweKaartIndustriële RevolusieLieweheersbesieKunstenaarInflasieJagluiperdSeksposisieGawes van die Heilige GeesReënLien se lankstaanskoeneErektiele disfunksieWaarheid-en-versoeningskommissieMitePinksterLabia (geslagsdele)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalGregoriaanse kalenderDemokratiese Republiek die KongoKinderregteVolhoubare ontwikkelingKostuumsNetbalDirekte en Indirekte redeFanie ViljoenDierBreinkaartAfrikaanse taalleerTydBybelOnderhandelinge om apartheid te beëindigAgtergrond (narratief)Jode in Suid-AfrikaUniegebouAfkappingstekenGeelsugWaterbesparing in Suid-AfrikaDokterFranse RewolusieKolonisasieVerenigde State van AmerikaSeksismeDolfynDialoog in fiksieHipoteseHomoniemToerismeFotosintesePropagandaPlastiekGrondbewerkingJuan Antonio VillacañasOlimpiese SomerspeleEtniese groepBurgerregteStellenboschLandbou in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakKlereSeksuele opwekkingPrimêre sektor van die ekonomieKongo-krisisDiatomiese molekuulSuikersiekte🡆 More