sterrekunde/Inleiding

sterrekunde/Inleidingsterrekunde/Inleidingsterrekunde/Inleidingsterrekunde/Inleidingsterrekunde/Inleiding

Welkom in die ruimte!

Sterrekunde (ook astronomie genoem, wat "die wette van die sterre" beteken) is 'n wetenskap wat die waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die Aarde se atmosfeer behels. Die oorsprong/kosmologie, fisiese en chemiese eienskappe van voorwerpe wat in die hemelruim waargeneem kan word, word bestudeer. Waarnemings sluit die volgende in: mane, planete en eksoplanete, sterre, newels en sterrestelsels. Gebeurtenisse sluit in supernovas, gammastraaluitbarstings, die Oerknal en kosmiese agtergrondstraling.

Kosmologie is 'n onderafdeling van sterrekunde wat fokus op die studie van die oorsprong en evolusie van die heelal (dus, hoe alles begin en ontwikkel het) en behandel verskynsels wat buite die atmosfeer van die aarde voorkom, insluitend supernova-ontploffings, gammastraaluitbarstings, en kosmiese agtergrondstraling. Sterrekunde is een van die min wetenskappe waar amateurs steeds 'n rol speel, veral met die ontdekking en monitering van verskynsels van 'n verbygaande aard, soos komete en meteore.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)SprokieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeDeelwoord7de LaanImpakte van toerismePeriodieke tabelWinnie Madikizela-MandelaMiddelmisbruikStadNedersettingPlastiekVolhoubaarheidBruin menseWhatsAppKlimaatsverandering in AfrikaTropiese sikloonAborsieKlimaatveranderingTafelbergRonelda KamferMotorvoertuigLeonardo da VinciErfenisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsFilistyneVerantwoordelikheidMikro-ekonomieJeugdagEngelandWelwitschiaMarie AntoinetteMuishondTreinInstagramDistrik SesSiya KolisiWoordeskatAnilingusVratBurgerregteEskomPizzaAppel (sanger)MynbouWortelSteenkoolProvinsies van Suid-AfrikaKoorsblaarKaaps-Hollandse stylBysteekKaapse florarykSomerMeningsverskil oor aardverwarmingOos-KaapVarkRenteNatuurWikimedia-stigtingGroot TrekAbsolute monargieVoedingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJacques LootsHeks van HexrivierSinoniemPeach van PletzenPuberteitSportKolorektale kankerNatuurrampMaanWerkersdagNierversakingAlkoholismeDomkragVulva🡆 More