Portjacksonboom: Plantspesie

Die Portjackson (Acacia saligna) is 'n indringerplant in Suid-Afrika wat endemies aan Australië is, waar dit in die suidweste van die land voorkom.

Die boom staan ook as die goudwilger bekend en groei in fynbos, kusduine, langs paaie, waterlope en bosveld.

Port Jackson
Portjacksonboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Acacia
Spesie:
A. saligna
Binomiale naam
Acacia saligna
(Labill.) H.L.Wendl.
Portjacksonboom: Plantspesie
Verspreidings-kaart
Sinonieme

Acacia cyanophylla Lindley

Portjacksonboom: Plantspesie
Blomme en blare

Voorkoms

Die boom word tot 7 m hoog, is middelgroot, immergroen en doringloos. Die bas is glad en liggrys. Die takke is dikwels verwronge met groot bruin galle of swelsels. Die blare is enkelvoudig, ellipties en heldergroen. Die heldergeel blomme kom in bolvormige hofies voor. Hulle is oorvloedig en okselstandig. Die saadpeul het 'n harde, ligkleurige rand. Die boom word vir duinherwinning en looibas gekweek.

Sien ook

Portjacksonboom: Plantspesie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Acacia saligna

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuislangeAnale kankerDikdermSokkerKoos du Plessis7de LaanShakaLys van Griekse mitologiese figureKatoenOos-KaapSeksuele opwekkingOnse VaderErns GrundlingEjakulasieAlkoholismeSeksuele stimulasieDieretuinMoedersdagDiepaartromboseChemiese verbindingAce MagashuleSpinnekopSelMeningsverskil oor aardverwarmingHeks van HexrivierSamestellingMantisHipoteseHartLys van Suid-Afrikaanse musikanteOrgasmeEwenaarGroepsdrukSeksuele penetrasieAkademiaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Stres in hoërskoolLuiperdMateriaalHomofoonMikro-ekonomieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDanie du ToitDuitslandJudaïsmeAnette EngelbrechtKommunikasieAngina pectorisBrugPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBaarmoederHernubare energieBysteekIngrid JonkerHoofstadRob HersovHelga UysDataverwerkingBetonAnneli van RooyenSeksRooikatMusieksimboleAgtervoegselTussenwerpselRoossenekalNamibiëVolhoubare ontwikkelingTurksvyKewerMarkenBreingewasTrevor ManuelTweede Nuwe Jaar🡆 More