Port-Au-Prince

Port-au-Prince (Frans: , Haïtiaanse Kreools: Pòtoprens) is die hoofstad en grootste stad van Haïti, 'n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide.

Die stad het 'n bevolking van 987 310 in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 36,04 km². Port-au-Prince is in 1749 deur Franse gestig.

Port-au-Prince
Pòtoprens
Port-Au-Prince

Kaart Wapen
Port-Au-Prince
Port-Au-Prince
Vlag
Port-Au-Prince
 Land Vlag van Haïti Haïti
 Provinsie Ouest
 Koördinate 18°32′N 72°20′W / 18.533°N 72.333°W / 18.533; -72.333
 Stigting 1749
 Oppervlakte:  
 - Totaal 36,04 vk km
 Hoogte bo seevlak 98 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 987 310
 - Bevolkingsdigtheid 27 395/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 618 894
 Tydsone UTC -5
 Burgemeester Jean Yves Jason
Port-Au-Prince
Nasa-Satellietbeeld van Port-au-Prince

Op 12 Januarie 2010 om 4:53 nm plaaslike tyd het 'n sterk aardbewing Port-au-Prince getref en die stad grotendeels vernietig. Volgens die Haïtiaanse regering het die aardbewing die lewe van sowat 230 000 mense geëis.

Susterstede

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanFransFranseHaïtiHaïtiaanse KreoolsHispaniolaHoofstadKaribiese SeeWes-Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukReg tot ‘n gesonde omgewingAngssteuringJuan Antonio VillacañasMaanGamelanDemokrasieLys van Afrikaanse digtersCovid-19-pandemieKankerNederlandsSowjetunieSpreeuWerkersdagOogproblemeAfrikaansAfrikaanse TaalmonumentNoordwesMagneetResensieBrasiliëGeskiedenis van erotiese afbeeldingsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJan van TonderMeervoudSuid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkBrendan PeyperTienerMaatskappyDuitslandGrondbewerkingDansBraaiKorrupsieMuskeljaatkatLetterkundeDemokratiese Republiek die KongoStam (taalkunde)Geskiedenis van die Britse Ryk en StatebondDarwinismePlaattektoniekEnsiklopedieTaalStereotipeAfrikaanse WikipediaBrongitisKostuumsDroogteOogNederlandNarsismeBrandmondsindroomKaliumRacheltjie de BeerKlimaatMiskruierLeierAppelOlimpiese SpeleInsekWikipediaKatoenNatuurbewaringRooikatSinoniemDirekte en Indirekte redeVingerseksLetterlike en figuurlike taalgebruikMusieksimboleVarkKindermishandelingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More