Vaalpopulier

Die vaalpopulier (Populus x canescens) is skraal, bladwisselende, regop boom en 'n indringerplant wat feitlik dwarsoor Suid-Afrika voorkom behalwe die noordwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap.

Die bas is wit of grys met dwarsbande. Die jong boompie se blare is driehoekig en getand en die ouer bome se blare is enkelvoudig, rond en gaafrandig. Die boom kan tot 20 m hoog word. Die boom is 'n kruising van twee of meer Eurasiese Populus-spesies. Kolonies vorm van wortelsuiers.

Vaalpopulier
Vaalpopulier
Populus × canescens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Dicotiledónea Magnoliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. × canescens
Binomiale naam
Populus × canescens
(Aiton) Sm.
Vaalpopulier
Blare
Vaalpopulier
Blomme en vrugte

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DonderstormUnited Democratic FrontLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesMenseregteBosluisbytkoorsCorioliskragWoordeboek van die Afrikaanse TaalProteïenPampoentjiesErfenisdag (Suid-Afrika)Klein-KarooKoolstofRooikatGriepPesachMynbouPastoorBesoedelingSkaapBestaansboerderyLandbou in Suid-AfrikaSaldanhaBosvarkMosesLys van Griekse mitologiese figureVlag van Suid-AfrikaDulcie van den BerghDemi Lee MooreAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOnse VaderTandbederfKunsmatige intelligensieNadia ValvekensLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLikkewaanRivierViëtnamoorlogKorrupsieKaren MeiringArmoedeverligtingMunhwa Broadcasting CorporationVleilandSosiale mediaWerkersdagBokmakierieRugbyAnilingusLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSendelingposisieHoofstadMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMieliestronkEskomNazi-DuitslandReënDeelstate van die Verenigde State van AmerikaVryheidsdagBraaiHemelvaartAlice MunroTaalKakiebosNG gemeente JansenvilleGrondsoorteKnieKommunismePuberteitVerkleinwoordMonopolieBlaarDemokratiese Republiek die KongoLabia (geslagsdele)ArabiesMis (weerkunde)JaarKhoikhoiDaggaArmoede🡆 More