Popocatépetl

Popocatépetl (Nahuatl: Popōcatepētl , Spaans: ) is 'n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die drie Meksikaanse deelstate México, Puebla en Morelos geleë is.

Met 'n hoogte van 5 462 meter is dit die tweede hoogste berg en vulkaan van Meksiko ná die Citlaltépetl.

Popocatépetl
Popocatépetl, soos gesien vanaf die Paso de Cortés Popocatépetl, soos gesien vanaf die Paso de Cortés
Ligging Meksiko
Hoogte 5 462 meter bo seevlak
Reeks Sierra Volcánica
Koördinate 19°01′40″N 98°37′23″W / 19.02778°N 98.62306°W / 19.02778; -98.62306 98°37′23″W / 19.02778°N 98.62306°W / 19.02778; -98.62306
Bergtipe Stratovulkaan
Laaste uitbarsting 2016
Eerste bestyging 1519
Eerste bestyger(s) Diego de Ordás
Vertaling van naam Rokende berg (Nahuatl)
Uitspraak /[popoːka'tepeːt͡ɬ]/
Ligging van Popocatépetl op 'n kaart (Meksiko)
Popocatépetl
Popocatépetl
Popocatépetl
'n Meksikaanse skildery wat die legende van Popocatépetl en Iztaccíhuatl vertoon
Popocatépetl
Nasa-Satellietbeeld van Popocatépetl

Popocatépetl is tussen Meksikostad in die noordweste en Puebla de Zaragoza in die ooste geleë. Net noord is die tweelingsvulkaan Iztaccíhuatl geleë. Die naam van die berg beteken in die Asteekse taal Nahuatl "Rokende berg" en is 'n kombinasie van die twee woorde popōca [poˈpoːka] ("rokend") en tepētl [ˈtepeːt͡ɬ] ("berg"). In Meksiko staan die berk ook bekend as El Popo en Don Goyo.

Die kloosters uit die vroegste 16de eeu op die hange van Popocatépetl is in 1994 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Die berg is een van 14 aktiewe vulkane in Meksiko en het op 3 April 2016 in aksie gekom, wat skouspelagtige beelde opgelewer het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

CitlaltépetlDeelstate van MeksikoMeksikoMorelosNahuatlNoord-AmerikaSpaansVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordAkroniemProstaatkankerKatoenPlastiekMeettegniekVryheid van spraakGordelroosPlantMuskietUitwerking van klimaatsveranderingTradisionele Afrika-medisyneMagnetismeVerkleurmannetjieKontinentPaddaUnited Democratic FrontCristiano RonaldoIntensiewe vormStikstofMierSkuinsstreepFrankrykMateriaalDonderstormSwartbewussynsbewegingKlein vyf diereAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTropiese sikloonWayde van NiekerkVoedingErfenisdag (Suid-Afrika)VersamelnaamSinoniemVaste stofReg tot ‘n gesonde omgewingLDundermMuishondMonopolyBreinkaartAfvalbestuurTafelbergFamilie (verwantskap)Nic de JagerBelgiëCovid-19-pandemieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWet op Verbod van Gemengde HuwelikeSoortnaamKankerAdolf HitlerSokkerVrouSinkKartografieBoelieryWebwerfHipoteseSkaakSkoenlapperRobert SobukweOlimpiese Somerspele 2024StadKaapse florarykRassismeJuan Antonio VillacañasOrrelIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHaelGeldWieg van die MensdomKongo-krisisAkwariumAnale seksStedelike hitte-eiland🡆 More