Poortjieskloofdam

Die Poortjieskloofdam in die Grootrivier verskaf besproeiingswater aan plase in die omgewing van Montagu.

Poortjieskloofdam
Amptelike naam Poortjieskloofdam
Ligging naby Montagu
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°39′58″S 20°00′49″O / 33.66611°S 20.01361°O / -33.66611; 20.01361 20°00′49″O / 33.66611°S 20.01361°O / -33.66611; 20.01361
Dam in Grootrivier
Doel Besproeiing
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boogdam
Hoogte van wal 38 m
Lengte van wal 144 m
Reservoir Poortjieskloofdam
Kapasiteit 9 680 000 m³
Opvanggebied 94 km²
Damoppervlak 305 ha

Hierdie dam lê in die Langeberge, suidoos van Montagu, noord van die R62-pad na Barrydale en noord van die Marloth-natuurreservaat. Dit is by die koördinate 33° 52′ suid en 20° 22′ oos.

Die dam is in 1955 gebou en in 1968 ingrypend opgeknap, het tans ‘n volume van effens meer as 9 500 m³ met ‘n walhoogte van 38 m. As die dam vol is, is sy oppervlakte net meer as ‘n vierkante kilometer.

Alhoewel ’n steil pas deel uitmaak van die grondpad van 5½ km na die dam, maak baie hengelaars daarvan gebruik.

Let wel

Hierdie dam moet nie verwar word met die effens meer noordwes geleë Pietersfonteindam.

Sien ook

Tags:

GrootrivierMontagu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrokodilKookpuntWalt DisneyRenosterMuishondNicola HanekomSelfmoordLeierCovid-19-pandemieLys van nedersettings in Suid-AfrikaMierleeuSoweto-opstandMangelontstekingKlimaatTranspirasieTennisElizabeth II van die Verenigde KoninkrykPols-oksimeterElektriese geleierAfrikaansJan de WetFrankrykEmfiseemKwaggaMolekuulVryheidsdagLys van lande volgens bevolkingAfro-AmerikanersMiskruierBoer Soek 'n VrouSelfieLeeuBlaaskankerLys van bekende Suid-AfrikanersIvan ZimmermannWayback MachineMagnesiumYstertydperkMynbouHannes van WykHamburgerBobby AngelAtoomMosesSkaakHoenderHeuningSkisofrenieGetalAnglo-BoereoorlogDiepaartromboseGNU/FDL-lisensieInstagramHamerkopMateriaalWerkwoordAkwariumChloorPornografieTradisionele literatuurKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPseudowetenskapDemokrasieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusKragopwekkingKoekie (rekenaarwetenskap)EngelsAfrikaanse TaalmonumentGroot DepressieFinansiële staatBloedvergiftigingPlastiekBloemfontein🡆 More