Pontos

Pontos (Grieks: Πόντος) was in die Griekse mitologie een van die oergode wat voortgekom het uit Gaia (Aarde) alleen.

Pontos
Pontos en Fortuna (links), beskermpersone van die Swartsee-hawe Tomis, 2de eeu

Vir Hesiodus was Pontos nie veel meer nie as die verpersoonliking van die see: ho pontos, "die pad", waarby die Grieke die Middellandse See bedoel het. Hy en Gaia het daarna die ouers geword van Nereus (die ou man van die see), Taumas (die ontsagwekkende "wonder" van die see, dus die see se gevaarlike aspekte), Forkus en sy suster-metgesel Keto, en van die Euribiërs (die Sterk Godinne). By Talassa (wie se naam ook see beteken) was hy die vader van Telchines.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Gaia (mitologie)GrieksGriekse mitologieGriekse oergode

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NeerslagChristiane JaccottetChristendomIngrid JonkerRudi ClaaseOntdekking van goud in Suid-AfrikaCristiano RonaldoKunstenaarAvbobYouTubeKrieketMynbouPoesWaterpokkiesSkooluniformKnopiespinnekopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoringElon MuskTuberkuloseUniegebouSoogdierInfeksieSamestellende afleidingFossielbrandstofVoortrekkermonumentFiela se kindKolitisPussy RiotVoornaamwoordUnited Democratic FrontJaco JacobsOorkruipersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBoomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Jode in Suid-AfrikaBreingewasSendelingposisieWoordeboek van die Afrikaanse TaalKunselementeGroot GatWikiquoteBreinJacques LootsPriemgetalViëtnamApostoliese GeloofsbelydenisPersentasieGasKolonoskopieKoperHamburgerOnderhandelinge om apartheid te beëindigKaapstadse waterkrisis 2015-2018DansMagsverheffingAfrikaanse WikipediaRenaissanceJan van TonderGrondbesoedelingDieremishandelingRefentse MorakeXenofobieBosluisLys van visseGroot TrekMuishondAppelIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieAnale kankerKlimaatE-posKlereDramaSoortnaamKoolstofdioksied🡆 More