Pongola

Pongola is 'n klein dorpie op die N2 nasionale pad, net suid van Eswatini, in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Pongola

uPhongolo
Pongola is in KwaZulu-Natal
Pongola
Pongola
Pongola Pongola se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°23′0″S 31°37′0″O / 27.38333°S 31.61667°O / -27.38333; 31.61667 31°37′0″O / 27.38333°S 31.61667°O / -27.38333; 31.61667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteituPhongolo
Regering
Oppervlak
 • Totaal3,60 km2 (1,39 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 403
 • Digtheid390/km2 (1 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense57.3%
 • Indiërs/Asiërs3.4%
 • Bruin mense0.6%
 • Swart mense37.9%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 55.6%
 • Zoeloe 30.5%
 • Engels 8.6%
 • Swazi 1.4%
 • Ander 3.9%
Poskode (strate)
3170
Skakelkode034

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan as gevolg van die besproeiingsstelsel wat tydens die depressiejare begin is. 'n Keerwal van 6m is in 1934 sowat 27 km wes van Golela gebou. Die skema was eers nie suksesvol nie maar nadat die kanaalstelsel verbeter is het dinge verbeter. Baie suikerriet (5 000ha) word in die omgewing verbou.

Demografie

Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 1 403 gehad, van wie 804 (57%) wit was. Afrikaans was die moedertaal van 779 (55,6%) inwoners.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Pongola GeskiedenisPongola DemografiePongola Sien ookPongola VerwysingsPongolaEswatiniKwaZulu-NatalN2Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NavorsingBeëdigde verklaringKolitisVloeistofGroot DepressieBreinOutismeGianna Michaels16 NovemberJode in Suid-AfrikaBronadresGeskiedenis van AfrikaansWitbankMaagYouTubeWortelInstagramRassismeDemokratiese Republiek die KongoRassisme in AfrikaDirekte en Indirekte redeAgtervoegselElandréToekoms van die AardeXhosaSout (chemiese stof)Breyten BreytenbachArmoedeverligtingTemperatuurGeboorteBalletMurunwa MakwarelaVakbondNazi-DuitslandPolisieReg tot ‘n gesonde omgewingIsraelKarakteriseringInternetDriedimensioneelDurbanDuitse maselsGeldBrandbergDigvormAfrikaansChromatografieNatuurbewaringLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGriekwa-AfrikaansKrimpvarkieOm-te-infinitiefkonstruksieOnderwysRina HugoLika Berning7de LaanMaselsDaggaDonkieTsongaWoordeboek van die Afrikaanse TaalFranse RewolusieWes-KaapHaasKlimaatveranderingTelevisieSokkerDiskriminasieAngolese BurgeroorlogVerstedelikingAppel (sanger)Bernice WestBloeddrukWolfGeskiedenis (vakgebied)🡆 More