Pondotolbos: Plant spesie

Die Pondotolbos (Leucadendron pondoense) is 'n blomdraende struik of kleine boompie wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Oos-Kaap waar dit voorkom in die Pondoland van Port St Johns tot by Port Edward.

Pondotolbos
Pondotolbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. pondoense
Binomiale naam
Leucadendron pondoense

Die struik word 6 m hoog en blom van September tot Desember. Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na die grond na 'n brand, dit word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur die wind bestuif word. Die plant groei in rivierbeddings.

Die boom se FSA-nommer is 81.4. In Engels staan dit as die Pondoland conebush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Pondotolbos GaleryPondotolbos Sien ookPondotolbos VerwysingsPondotolbos BronnePondotolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordFamilie (verwantskap)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMenstruasieVeelvoudige sinJagluiperdSuid-Afrikaanse WeermagVerstedelikingErica BoyerMaselsArabies-Israeliese konflikBalletSikloonNamibwoestynMondSteenkoolCovid-19-pandemieIdioomBruto binnelandse produkSuid-AfrikaZoeloeOnderhandelinge om apartheid te beëindigNatuurlike hulpbronVenda (taal)Eerste WêreldoorlogWêreld- Ekonomiese ForumReënMahatma GandhiTafelbergDieregeluideJaco JacobsKarooKoolstofGeslagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPinksterErfenisdag (Suid-Afrika)Vlekvrye staalNasionalismeAfkortingStadCradock-4Black SashVaginale kankerGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogNeurenberg-verhoreToestand van materieErosietipesTrigeminale neuralgie633DiepaartromboseVryheidsmanifesAppel (sanger)TelevisieSonnestelselLettergreepGroot TrekJapie GreylingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkoolMonopoliePersoon (taalkunde)Anneli van RooyenJode in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseKindermishandelingPesachKernkragTswanaKontinentPlae van EgipteErektiele disfunksieSlag van BloedrivierAmateurradioSkarlakenkoorsSeilvaartVoorsetselPlaattektoniekSprokie🡆 More