Pondopalm

Die Pondopalm (Jubaeopsis caffra) is 'n waaiervormige palmboom spesie.

Dit hoort aan die monotipise genus Jubaeopsis. Dit kom voor slegs op die oewers van die Mtentu- en Msikabariviere in die noordelike area van die Oos-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesies (EN) gelys. Daar is net twee populasies, elk het minder as 50 volwasse bome. Die een naby die Msikabarivier is beskerm in die Natuurreservaat Mkambati, maar die ander een aan die Mtenturivier is onbeskerm. Die vrugte wat op kokosneute lyk is 'n gewilde voedsel onder die bevolking en die boom is ook gewild vir handel in tuinplante.

Pondopalm
Pondopalm
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Arecales
Familie: Arecaceae
Genus: Jubaeopsis
Spesie:
J. caffra
Binomiale naam
Jubaeopsis caffra
Becc., (1913)

Die boom kom in die kusreënwoud voor en is waarskynlik 'n relik van Wes-Gondwana se flora. Die naasverwante spesie is Jubaea chilensis wat in Chili groei.

Die boom se FSA-nommer is 27

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Pondopalm Sien ookPondopalm BronnePondopalm VerwysingsPondopalm Eksterne skakelsPondopalm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagBewaringstatusKwaZulu-NatalWieg van die MensdomWetenskapKewerAngssteuringLettergreepGautengNuwe TestamentZoeloesKunstenaarLidwoordKrokodilSeksismeDermpoliepHolocaustItaliëKnopiespinnekopKommunikasieSaartjie BaartmanToerismePerdVleilandPersentasieBynierGamelanHomoniemDroomVolhoubaarheidJode in Suid-AfrikaGesonde dieetMIV/vigs in Suid-AfrikaKoos du PlessisKunsmatige intelligensieVryheid van spraakApartheidSelfoonClanwilliam-sandvisYstertydperkAkademiaViëtnamJeugdagVerlede tydEkotoerismeAfrikanersBeesvleisSirkelWaterbesparing in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaVoegwoordKEskomBlack SashVerkleinwoordTuisbladBoelieryHoenderGroepsgebiedewetOnderwerp (taalkunde)MonopolieAfkortingKarooArthur GrumiauxKarlien van JaarsveldKultuurBysteekMusiekMassaReënspinnekopBraaiDokterVerenigde State van AmerikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van Nederlandse skildersMosesBesoedeling🡆 More