Maytenus Oleosa: Plantspesie

Die Pondo-kokoboom (Maytenus oleosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus.

Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die boom groei in ravyne en is gewoonlik ontoeganklik, dit word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Pondo-kokoboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Maytenus
Spesie:
M. oleosa
Binomiale naam
Maytenus oleosa
A.E.van Wyk & R.H.Archer (1987)

Die boom se FSA-nommer is 400.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingGrondwet van Suid-AfrikaApartheidLys van politieke partye in Suid-AfrikaPersoonlikheidPoësieTydsoneRacheltjie de BeerGroot vyfSirkelOntbossingVierkantswortelMielieSpinnekopGesonde dieetSkrywerSpringbokkeApokriewe boekeFotosinteseHigiëneUKhahlamba-DrakensbergparkMuskietInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSuurstofWoordeskatVigsSuid-Afrikaanse randTweede WêreldoorlogOrgasmeStilleweJacques LootsMynbouMieliestronkBoontjieBreinvliesontstekingDiepaartromboseLettergreepArabies-Israeliese konflikNasiebouAsiëRassismeKlereGalblaasSeekoeiBysteekKlankGedigGroot GatLys van Afrikaanse televisiereekseRooibokAnti-inflammatoriese middelKaliumTransatlantiese slawehandelVolhoubaarheidToringCovid-19-pandemieMaroela MediaMenslike seksuele gedragDesmond TutuKankerGalileo GalileiMeningsverskil oor aardverwarmingJode in Suid-AfrikaStereotipeHernubare energieHerfsLongJagluiperdPankreasLVoortrekkermonumentKolonoskopieSlawernyAustralië🡆 More