Pompombossie

Die pompombossie (Campuloclinium macrocephalum (Less.) DC.) is 'n kategorie-1 indringerplant afkomstig vanaf Suid-Amerika.

Dit is vanaf 1970 in Suid-Afrika opgemerk. Dit kom in al die provinsies voor maar is die volopste in Gauteng. Dit is ‘n regopgroeiende meerjarige plant wat tot 1,5 m hoog word met helderpienk tosselvormige blommetjies.

Pompombossie
Pompombossie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Campuloclinium
Spesie:
C. macrocephalum
Binomiale naam
Campuloclinium macrocephalum
(Less.) DC.
Sinonieme
  • Eupatorium macrocephalum (Less.) DC.
  • Conoclinium macrocephalum (Less.) DC. ex B.L.Turner
  • ensomeer

Die plant het geen natuurlike vyande in Suid-Afrika nie en sy verspreiding het die afgelope vyf jaar verdubbel. Die plant is giftig en uiters moeilik om te beheer. Die Lekgalameetse-natuurreservaat in die Wolkberg-gebied suidoos van Tzaneen is die ergste aangetas.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Pompombossie FotogaleryPompombossie Sien ookPompombossie VerwysingsPompombossie Eksterne skakelsPompombossie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nazi-DuitslandAborigines2001MosesHernubare energieFaf de KlerkMassaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSteenkoolHoofkarakterVarkVeeartsLongontstekingTegnologieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKlem-in-die-kaakJeugdagBraaiLetterlike en figuurlike taalgebruikOnderhandelinge om apartheid te beëindigMark (ekonomie)WerkwoordKimberleyHeuningSonkragDistrik SesSuid-AfrikaCristiano RonaldoMeervoudGetalGautengBloukraanvoëlBruin menseIdioomAnneli van RooyenWikiquoteSatellietDigvormTrekarbeidMIV/vigs in Suid-AfrikaGoudSlaginstrumentSwart menseKolitisSinoniemOnse VaderInternetOlimpiese SomerspeleKunsmatige intelligensieFrankrykAppelLys van Afrikaanse televisiereekseNierAustraliëAsemhalingWetenskapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTylaWoordsoortJudaïsmeAborsieGeweldGroepsdrukWaterkringloopRacheltjie de BeerTussenwerpselNedersettingAfkortingGalileo GalileiWaterXenofobieHolocaustDrakensbergeEkotoerismeCorioliskragSwartbewussynsbewegingLys van politieke partye in Suid-AfrikaWortel🡆 More