Vis Pomfret

Die pomfret (Brama brama) is 'n vis wat in al die oseane van die wêreld voorkom.

In Suid-Afrika kom dit voor vanaf Walvisbaai tot by Algoabaai. In Engels staan die vis ook as die Pomfret bekend.

Pomfret
Vis Pomfret
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Bramidae
Genus: Brama
Spesie:
B. brama
Binomiale naam
Brama brama
(Bonnaterre, 1788)

Voorkoms

Die vis se kop, lyf en vinne is silwerig tot swart. Die pektorale vinne is donker aan die bokant en ligter aan die onderkant. Die lyf is plat en die stertvin is gevurk. Die mond is swart binne en die vis word tot 70 cm lank.

Habitat

Die vis is 'n bodemvoeder en word gevind in water van 50–1000 m diep. Hulle eet ander bodemvis, tjokka en soöplankton. Die vis is eetbaar, maar is gereeld besmet met parasitiese wurms.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Vis Pomfret VoorkomsVis Pomfret HabitatVis Pomfret Sien ookVis Pomfret BronVis Pomfret Eksterne skakelVis Pomfret

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeTuisbladKriekKorrupsieMagneetMorfeemWitrenosterVerlede tydGlasBreyten BreytenbachLDiskriminasieRooikatOudtshoornNatuurbewaringGoogleMensWaterkringloopWerkwoordSean CombsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDokterLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGesonde dieetOnse VaderGeslagsgelykheidKrapNic de JagerSuurreënSuurstofRefentse MorakeKortverhaalLien se lankstaanskoeneBesoedelingKatjieVrouCristiano RonaldoGrondwetGoeie VrydagKarooJaarVerkleinwoordGroot DepressieFabelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRassismeSkoolTafelbergJavaScriptMuskeljaatkatNetbalFinansiële staatRugbywêreldbeker 2023Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKunsmatige intelligensieLys van elemente volgens simboolPretoriaNoordwesSpinnekopHomoniemSelfoonKweekhuiseffekSomerSirkelSwartrenosterDemi Lee MooreSwartkwasmuishondHidroëlektrisiteitVoëlLys van bekende Suid-AfrikanersJagluiperdGqeberhaMigrasie van voëlsMiltLys van Joodse feeste en herdenkingsKaapstadEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More