Pomfret, Noordwes

Pomfret is 'n woestyndorpie op die rant van die Kalahari-woestyn by 'n asbesmyn in Noordwes, Suid-Afrika.

Baie van die inwoners is voormalige lede van die 32-Bataljon. Hulle is oorwegend Portugeessprekende Angolese soldate wat aan die kant van die Suid-Afrikaanse regering in Angola en Namibië geveg het. Teen die einde van die grensoorlog het hulle die polisie gehelp om wet en orde in die swart woonbuurte van Suid-Afrika te handhaaf.

Pomfret
Dorpie
Asbesmyn, Pomfret
Asbesmyn, Pomfret
Pomfret is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Pomfret
Pomfret
Pomfret, Noordwes Pomfret se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°49′S 23°32′O / 25.817°S 23.533°O / -25.817; 23.533 23°32′O / 25.817°S 23.533°O / -25.817; 23.533
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitKagisano-Molopo
Oppervlak
 • Totaal29,79 km2 (11,50 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 939
 • Digtheid65/km2 (170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense1.2%
 • Swart mense97.7%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Portugees67.8%
 • Tswana24.8%
 • Engels3.4%
 • Afrikaans2.0%
 • Suid-Ndebele0.8%
Skakelkode053

Sien ook

Verwysings

Tags:

32-BataljonAngolaKalahariNamibiëNoordwesSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondVakbondVormBoer Soek 'n VrouOntdekking van goud in Suid-AfrikaDramaWetenskaplike klassifikasieKindersiektesEskomJo BlackDricus du PlessisAgtergrond (narratief)VerantwoordelikheidKLys van Suid-Afrikaanse digtersMisdaadromanMark (ekonomie)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaAfkappingstekenAluminiumAfrikaanse taalleerBloukraanvoëlHomoniemLien se lankstaanskoeneLeierSeisoenVlekvrye staalSiya KolisiKlinkerKindermishandelingGawes van die Heilige GeesVrouDie ontstaan van die dramaWikiAfrikaDataverwerkingFiela se kindKunsmisPornhubRassisme in AfrikaN.P. van Wyk LouwLimpopo (rivier)HeuningSlangTrappe van vergelykingYstervarkKimberleySelfmoordParkinson se siekteNasionale VrouedagApostoliese GeloofsbelydenisDundermEeuLenteDaggaGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondGamelanOlimpiese SomerspeleRob HersovAkademiaNelson MandelaLys van Nederlandse skildersAnrich HerbstReënSwartrenosterRomanLys van Joodse feeste en herdenkingsOlimpiese Somerspele 2024Gewone breukeGrondwet van Suid-AfrikaLys van landeInfeksieLetterlike en figuurlike taalgebruikSamestellende afleidingTuberkulose🡆 More