Polokwane Internasionale Lughawe

Polokwane Internasionale Lughawe, voorheen bekend as Pietersburg Internasionale Lughawe of Gateway Internasionale Lughawe (IATA: PTG, ICAO: FAPP), is 'n lughawe in diens van die stad Polokwane (tot 2005 bekend as Pietersburg) in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Die lughawe is 5 km noord van die stad geleë. Dit is in 1996 geopen op die perseel van die voormalige Lugmagbasis Pietersburg.

Polokwane Internasionale Lughawe
(voorheen Gateway Int. Lughawe)
IATA: PTGICAO: FAPP
PTG is in Limpopo
PTG
PTG
Ligging van die lughawe in Limpopo
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Bedien Polokwane (Pietersburg), Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 4 076 vt / 1 242 m
Koördinate 23°50′43″S 29°27′31″O / 23.84528°S 29.45861°O / -23.84528; 29.45861 29°27′31″O / 23.84528°S 29.45861°O / -23.84528; 29.45861
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
01/19 8 400 2 560 Teer
05/23 7 612 2 320 Teer
Statistieke (2010/11)
Passasiers 58  723
Vragmassa 69,4 metrieke ton
Lugbewegings 7 783
Bron: WorldAeroData.com, 16 November 2007.

Die lughawe het geskeduleerde vlugte van en na Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe, met vyf vlugte op weeksdae, een vlug op Saterdae en twee op Sondae. In 2010/11 het die lughawe 7 783 vlugte met 58 723 passasiers vir die jaar hanteer.

In April 2021 het Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid die lughawe se lisensiekategorie weens die onvoldoende voorsiening van veiligheidsdienste vir geskeduleerde kommersiële vlugte afgegradeer. Vervolgens het Airlink sy vlugte hierheen opgeskort.

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

IATA-kodeICAOLimpopoprovinsiePolokwaneSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsImpakte van toerismeEnkelvoudige sinHomoniemXenofobieNarsismePlastiekAppelKlinkerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van Afrikaanse skrywersEskomKoperDie ontstaan van die dramaOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Afrikaanse rolprenteKanadaHartversakingVierkantswortelSinkSuurstofRobert SobukweVryheidsdagBeurtkragGreen PornoHorlosieVlag van Suid-AfrikaKletsrymLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVleilandDeelwoordHamburgerLongJakkalsIronieWitrenoster22 AprilSiya KolisiToekoms van die AardeNarsistiese persoonlikheidsteuringOos-KaapMartin Luther King jr.Klimaatsverandering in Suid-AfrikaDemi Lee MooreAfrikaanse TaalmonumentStellenboschWerkloosheidNasionalismeWinnie Madikizela-MandelaRenaissanceVolstruisWeer (meteorologie)Jacques LootsLiesbreukArmoedeverligtingOlimpiese SpeleKarooBosluisOraniaBorsKompasVoornaamwoordBoelieryBrittany Ashton HolmesMantisPersBywoordKimberleyJaco JacobsVlekvrye staalPeriodieke tabelPussy RiotKondensasieHoofstadProstaatklierBreingewas🡆 More