Pollsmoor-Gevangenis

Pollsmoor-gevangenis is 'n tronk in Tokai, 'n woonbuurt van Kaapstad, Suid-Afrika.

Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur.

Pollsmoor-gevangenis
Ligging
Stad/dorp  Kaapstad
Land Suid-Afrika
Inligting
Sekuriteitsklas  Maksimumsekuriteitstronk
Kapasiteit  4 336
Bevolking 7 000
Bestuur deur  SA Departement van Korrektiewe Dienste

Pollsmoor is 'n maksimum-sekuriteitstronk waaruit gevangenis weinig kans het om te ontsnap. Van Suid-Afrika se gevaarlikste misdadigers word hier aangehou. Die gevangenis het 1 278 personeellede en kan 4 336 aangehoudendes akkommodeer. Hoewel die aantal gevangenes daagliks wissel, huisves die tronk tans meer as 7 000.

Nelson Mandela was die bekendste gevangene wat hier aangehou is. Marlene Lehnberg, die sogenaamde Skêrmoordenares, het haar vonnis hier uitgedien, maar is in 1986 op parool vrygelaat. Walter Sisulu en Ahmed Kathrada, albei anti-apartheid-aktiviste, was hier opgesluit. Allan Boesak het sy tronkstraf hier uitgedien nadat hy in 2000 aan bedrog skuldig bevind is.

Sien ook

Verwysings

18°25′56″O / 34.06861°S 18.43222°O / -34.06861; 18.43222

Tags:

KaapstadSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe DiensteTokai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartkwasmuishondLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierFacebookGeboortePaasfeesSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeUKhahlamba-DrakensbergparkWet op BevolkingsregistrasieSkilpadWhatsAppJo BlackLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVolstruisApokriewe boekeKommunikasieElon MuskEskomSaartjie BaartmanSpoorvervoer in Suid-AfrikaEkotoerismeSwart menseEmfiseemTuisbladRenteOnse VaderHemelvaartsdagVulvaKaapse florarykPenisKlinkerTsoenamiKongo-krisisSwaweldioksiedWaterstofFeminismeDiatomiese molekuulDuitslandRosa ParksRob HersovSimboolWaarheid-en-versoeningskommissieLandbouHomoniemErosieGawes van die Heilige GeesResensieFotosinteseTienie HollowayHulpwerkwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWiskundige terminologieDramaTierSuid-Afrikaanse randKlimaatGemeenskapGreen PornoGewone breukeKasteel die Goeie HoopDemokratiese Republiek die KongoSpelerposisies in rugbySoogdierLieweheersbesieOnderhandelinge om apartheid te beëindigVulkaanRefentse MorakeSkildklierSikloonBestuiwingWikipediaAfleiding (taalkunde)SamestellingOorkruipersMusiekBywoordGautengMond🡆 More