Poliep

’n Poliep in dierkunde is een van die twee vorms wat in die filum Cnidaria aangetref word; die ander is ’n kwalvorm.

Poliepe is min of meer silindries en verleng by die as van die vaasvormige lyf. In alleenloperpoliepe is die voetstuk vas aan die voedingsbodem deur middel van ’n hegskyf bekend as die basaalplaat, terwyl dit in kolonies poliepe aan ander poliepe verbind is, óf direk of indirek. Die orale punt bevat die mondopening en word omring deur tentakels.

Poliep
Poliepe in ’n rifakwarium.

Eksterne skakels

Tags:

CnidariaDierkundeFilumKwalvorm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Winnie Madikizela-MandelaNatuurbewaringYsterWaterOlifantTweede VryheidsoorlogLGemeenskapsorganisasieAanpassingskapasiteitWaterbesoedelingWerkersdagMane van GalileiBlaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ItaliëInternetWinterMiljardWhatsAppMediese diagnoseTweede Nuwe JaarVerlede tydGemeenskapVarkPaasfeesSelfmoordInfeksieKrampCristiano RonaldoProstaatkankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVeelvoudige sinNoord-KaapSoogdierVroueregteHipoteseTradisionele literatuurNetbalGezina, PretoriaMieliestronkOorstromingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaDierToerismeDomineeGroot vyfKasteel die Goeie HoopSkilpadMusieksimboleMenseregtedagIdioomArmoedeverligtingMorfeemGreen PornoMaagBeleggingOnderwysFacebookMigrasie van voëlsPriemgetalDwelmmiddelHartseerPornografieWêreldwye webBesoedelingWapen van Suid-AfrikaMuskietOntbossingAngolese BurgeroorlogReënEjakulasieBorskankerSelLetterlike en figuurlike taalgebruik🡆 More