Polichloor-Bifeniele

Polichloor-bifeniele (PCB's) is 'n groep organiese verbindings met tussen 1 tot 5 chlooratome wat verbind is aan 'n bifenielgroep wat 'n molekule is wat bestaan uit twee benseenringe wat elkeen ses koolstofatome bevat.

Die veralgemeende chemiese formule vir alle PCB's is C12H10-xClx.

Polichloor-Bifeniele
Die merk van transformators wat PCB's bevat.

PCB's is gebruik as diëlektriese vloeistowwe in transformators en kapasitore, verkoelings- en smeermiddels en stabiliserende bymiddels in buigsame PVC bekledings vir elektriese drade en elektroniese komponente, insekdoders, sny-olies, brandvertragers, hidrouliese vloeistowwe, seëlaar, gom, hout- en vloer afwerkings, verwe, en koolpapier.

Die vervaardiging van PCB's is in die 1970's verban vanweë die hoë mate van giftigheid van die meeste PCB's. PCB's word geklassifiseer as 'n langlewende organiese besoedelaar wat in diere akkumuleer.

Polichloor-Bifeniele
Die Chemiese struktuur van PCB's. Die moontlike posisies van chlooratome op die benseenringe word deur die getalle aangedui.

Bronne en Verwysings

Tags:

ChloorKoolstofOrganiese verbindingWaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NommertekenSteve HofmeyrXenofobieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneSelfieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)7de LaanStresHemelvaartsdagMadison IvyLys van Suid-Afrikaanse skrywersHipoteseBernice WestVerfVlinderEugenetikaBeurtkragLourensrivierAnilingusBetonMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVoorvoegselTaylor SwiftToestand van materiePornografieSamestellingAardbewingBiodiversiteitCSSBalletMenslike penisgrootteSprokieKliniese depressieVeeartsVratGlobaliseringYsterDramaCarike KeuzenkampIsraelKlimaatAustraliëParkinson se siekteHomoniemSkerpioenNadia ValvekensHernubare energieLys van nedersettings in Suid-AfrikaHamilton WesselsPinksterNkosi Sikelel' iAfrikaNederlandsSlawernyKoos KombuisVrymesselaryUnited Democratic FrontHoofstadBTWOvulasieJan van TonderLongGeestesteuringSarel Jacob PretoriusLys van slangeWaterbesparing in Suid-AfrikaWerkwoordAntoniemJoseph LynchNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySeksJak de Priester🡆 More