Poissy

Poissy is 'n commune in die département Yvelines in die Île-de-France in noord-sentrale Frankryk.

Dit is geleë in die westelike voorstede van Parys, 23,8 km (14,8 myl) van die sentrum van Parys.

Poissy
'n Uitsig oor Poissy
'n Uitsig oor Poissy
Wapen van Poissy
Wapen
Poissy is in Frankryk
Poissy
Poissy
Ligging in Frankryk
Koördinate: 48°55′46″N 2°02′42″O / 48.92944°N 2.04500°O / 48.92944; 2.04500 2°02′42″O / 48.92944°N 2.04500°O / 48.92944; 2.04500
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesPoissy Île-de-France
DépartementPoissy Yvelines
ArrondissementSaint-Germain-en-Laye
KantonPoissy-Nord & Poissy-Sud
Regering
 • BurgemeesterKarl Olive (2014-2020)
Oppervlak
 • Totaal13,28 km2 (5,13 vk. myl)
Hoogte
27 m (89 ft)
Bevolking
 • Totaal36 230
 • Digtheid2 700/km2 (7 100/vk. myl)
TydsoneUTC+1:00 (MET)
 • SomertydUTC+2:00 (MEST)
Poskode
78498 / 78300
Webwerfville-poissy.fr
Poissy
Kollegiale kerk Notre-Dame

In 1561 was dit die plek van 'n vrugtelose Katolieke Hugenote-konferensie, die colloquium by Poissy. Dit is bekend om opeenvolgend die motorfabrieke van Automobiles Gregoire, Matford, Ford SAF, Simca, Chrysler en Talbot te huisves, en is nou die tuiste van een van die grootste Peugeot motorfabrieke in Frankryk.

Inwoners word Pisciacais genoem.

Eksterne skakels

Tags:

DorpDépartementFrankrykParysVoorstadYvelinesÎle-de-France

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalsiumKommunismeLettergreepRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolKindermishandelingVulkaanVoorsetselFosforTaylor SwiftSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieIdioomPersOutismeBipolêre gemoedsteuringAce MagashuleSpysverteringstelselBokmakierieSeksuele stimulasieMaagsweerApostelPastoorPornhubDemi Lee MooreStaatstoelaeKatoenSpelerposisies in rugbyVerenigde KoninkrykRieldansGrondbesoedelingKommunikasieSteve BikoSeksueel oordraagbare infeksieNommertekenGroot TrekDanie du ToitPlaasjapieMaanHemelvaartSeksposisieBuffelKrimpvarkieCounter-Strike (videospeletjie)KonsentrasiekampDie GelofteSprokieKunsmatige intelligensieKlavierVeeartsSophie SchollPaddaOnomatopeeTelwoordOranjerivierMartin Luther King jr.DiskriminasieMikro-ekonomieShakaViëtnamVergelykings (taalkunde)Covid-19-pandemieAarde se atmosfeerPornografiese subgenresKompasJavaScriptElektrisiteitsvoorsieningLeah van NiekerkDataverwerkingFilosofieWaar ruwe rotseAlkoholismeKultuurRobbie WesselsYstervarkSuid-AfrikaWikimedia-stigting🡆 More