Savannepapegaai

Die savannepapegaai (Poicephalus fuscicollis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in rivierwoud en breëblaarboomveld met groot hoë bome.

Die voël is 32 – 36 cm lank en 310 – 340 g groot en is effens groter as die Woudpapegaai hoewel party kenners nie die Savannepapegaai as 'n aparte spesie sien nie. In Engels staan die voël bekend as die Grey-headed Parrot.

Savannepapegaai
Savannepapegaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. fuscicollis
Binomiale naam
Poicephalus fuscicollis
Kuhl, 1820
Sinonieme

Poicephalus robustus fuscicollis

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaSpringbokkeNelson MandelaLetterlike en figuurlike taalgebruikLewerXenofobieNaaldekokerKlimaatsverandering in AfrikaVoëlMosesVerlede tydFotosinteseKasterolieSuid-AfrikaVerkleinwoordFanie ViljoenOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSeisoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteVoegwoordWoestynBevolkingsafnameTrekarbeidSosiale ordeKoue OorlogLieweheersbesiePoesWet op NaturellengrondLys van politieke partye in Suid-AfrikaHoofpynOntdekking van goud in Suid-AfrikaPlaattektoniekGeweldEnkelvoudige sinKrieketErns GrundlingSkaakWinnie Madikizela-MandelaEiffeltoringCheslin KolbePersentasieChristiane JaccottetMondHaelRob HersovVoedingLandbou in Suid-AfrikaEkotoerismeIndustriële RevolusieSkoenlapperDataverwerkingYouTubeSoutsuurBloukraanvoëlHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKolonisasieEkonomiese sektor7de LaanBrendan PeyperLys van Suid-Afrikaanse skrywersTydPuberteitBiologieSout (chemiese stof)Anale seksSlag van Cuito CuanavaleTweede Nuwe JaarMagneetVars waterGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAfrikaEtniese groepAardedagUitwerking van klimaatsverandering🡆 More