Witkoljanfrederik

Die Witkoljanfrederik (Pogonocichla stellata) is 'n algemene standvoël van woudonderbos.

Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-starred Robin.

Witkoljanfrederik
Witkoljanfrederik
Sang opgeneem in Transvaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Pogonocichla

Cabanis, 1847
Spesie:
P. stellata
Binomiale naam
Pogonocichla stellata
(Vieillot, 1818)
Witkoljanfrederik
     Benaderde verspreiding

Taksonomie

Witkoljanfrederik 
'n Witkoljanfrederik.

Dit is die enigste spesie in die genus Pogonocichla wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Daar word verder tussen 12 subspesies onderskei, wat almal in Oos- en Suidelike Afrika voorkom:

  • Pogonocichla stellata stellata (Vieillot, 1818)
  • P. s. transvaalensis (Roberts, 1912)
  • P. s. chirindensis (Roberts, 1914)
  • P. s. hygrica (Clancey, 1969)
  • P. s. orientalis (G.A. Fischer & Reinchenow, 1884)
  • P. s. guttifer (Reinchenow & Neumann, 1895)
  • P. s. helleri (Mearns, 1913)
  • P. s. macarthuri (van Someren, 1939)
  • P. s. intensa (Sharpe, 1901)
  • P. s. elgonensis (Ogilvie-Grant, 1911)
  • P.s. ruwenzorii, (Ogilvie-Grant, 1906)
  • P. s. pallidiflava, (Cunningham-van Someren & Schifter, 1981)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witkoljanfrederik TaksonomieWitkoljanfrederik Sien ookWitkoljanfrederik BronWitkoljanfrederik VerwysingsWitkoljanfrederik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike satelliete van kleinplaneteVolkekundeRynhesseKonjunktivitisBTWDroogteAardeVerenigde State van AmerikaAsmaMarita NapierGemengde ekonomieProstaatklierIdioomBelgiese gewesteGeorgiese nasionale rugbyspanTonnels van Củ ChiTolla van der MerweSpysverteringstelselFamilie (verwantskap)Krokus Stadsaal-aanvalNiersteenWiskundige terminologieSeksuele opwekkingEngelsSelfstandige naamwoordIntensiewe vormDachshundSuurstofJudaïsmeAgter Elke ManLys van ingelyfde NG gemeentesLiturgiese jaarAfrikaansGroot TrekPampoentjiesSkaapEkonomie van Suid-AfrikaVolhoubaarheidGoudSeekoeiAbstraksie (rekenaarwetenskap)FiksieAlvin BruindersPenisAntieke EgipteWit-DonderdagOrgasmeWikimedia-stigtingTobie CronjéEmfiseemPublieke domeinMusiekGeslagsorgaanBybelvertalingTuisbladSteve BikoVulvaAasblomGeskiedenis van AfrikaansNamakwalandBrasiliëBipolêre gemoedsteuringTrigeminale neuralgieSmall HandsDikdermKwaZulu-NatalPG du PlessisJerusalemDissipel vir wie Jesus baie lief wasMarkus JoosteKatAntoniem🡆 More