Pofadder-Skaamooghaai

Die pofadder-skaamooghaai (Haploblepharus edwardsii) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor van Saldanhabaai tot by Stormsrivier.

Die haai word 60 cm lank en die twee dorsale vinne is ewe groot. Die haai is grysbruin met groterige oranjebruin kolle op. Die hele lyf is bedek met wit kolletjies. Die haai is ovipaar en lê 2 eiers op 'n keer. In Engels staan die haai bekend as Puffadder shyshark.

Pofadder-skaamooghaai
Pofadder-Skaamooghaai
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Chondrichthyes
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Scyliorhinidae
Genus: Haploblepharus
Spesie:
H. edwardsii
Binomiale naam
Haploblepharus edwardsii
(Schinz, 1822)
Pofadder-Skaamooghaai
Verspreiding
Sinonieme

Scyllium edwardsii Schinz, 1822

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Pofadder-Skaamooghaai Sien ookPofadder-Skaamooghaai VerwysingsPofadder-Skaamooghaai BronPofadder-Skaamooghaai Eksterne skakelPofadder-Skaamooghaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Brittany Ashton HolmesPad na jou hartAkwariumBosluisbytkoorsLangste woordSkilpadSekondêre sektor van die ekonomieRymPesachSamespanningKindersiektesDuitse maselsLys van Afrikaanse skrywersMisdaadromanHoofstadBewaringstatusJohannes MeintjesCalviniaDigvormSinkEkonomiese sektorSeksposisieYstervarkKlavierWerkloosheidHeupHoofkarakterGedigWhatsAppLewerLys van nedersettings in Suid-AfrikaJan van RiebeeckDriedimensioneelRugbyGeslagBeroerteReg tot ‘n gesonde omgewingVierkantswortelCristiano RonaldoByvoeglike naamwoordManie LibbokSelfmoordDemi Lee MoorePinksterDeelteken en umlautNeerslagMeettegniekVerkragtingPersGeweldSoutsuurPikkewynRobbeneilandMiddelmisbruikSkildklierNatuurwetenskapNelson MandelaVerkleurmannetjieAnale seksOlimpiese Somerspele 2024BloukraanvoëlHulpwerkwoordHarry PotterWaterpokkiesSamestellingDie ontstaan van die dramaDolfynDonkieHaelKolorektale kankerMaagsweerErfenisKuberkrakerVraag en aanbodZoeloesVerenigde KoninkrykLiefde🡆 More