Poent

Poent of die Land van Poent, wat ook Pwenet of Pwene genoem is deur die Antieke Egiptenare, was ’n Egiptiese handelsvennoot en bekend vir die vervaardiging en uitvoer van goud, swart- en ebbehout, ivoor en wilde diere.

Die streek is bekend uit rekords van handelsendings daarheen. Sommige geleerdes glo dit was die Bybelse stad Put (onder meer in Eseg 30:5).

Poent
Die vrou van die heerser van Poent uit Hatsjepsoet se monument by Deir el-Bahri.

Soms is ook na Poent verwys as Ta netjer, "die land van die god".

Die presiese ligging van Poent is onbekend en historici verskil daaroor. Die meeste geleerdes glo egter dit was suidoos van Egipte, moontlik in die kusstreek van wat vandag Somalië, Djiboeti, Eritrea, Noordoos-Ethiopië en die Rooiseekus van die Soedan is. Sommige geleerdes glo egter dit was in die Arabiese Skiereiland.

Verwysings

Tags:

Antieke EgipteBybelEbbehoutEsegiëlGoudIvoor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Team Fortress 2NatuurwetenskapNiemetaalVulkaanHibernasieBeesBewaringstatusEnkelvoudige sinVolhoubaarheidIronieStilleweGemeenskapsorganisasieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGriekwa-AfrikaansKlereChemiese verbindingFamilie (verwantskap)Weer (meteorologie)Volhoubare ontwikkelingWerkersdagPersentasieLidwoordDirekte en Indirekte redeKrokodilVarkLieweheersbesieSeksuele opwekkingRooikatEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKostuumsBelgiëNederlandsKlavierDiepaartromboseNederlandDonkieShakaSelfieCristiano RonaldoEkologieWhatsAppMartin Luther King jr.3D-rolprentBrasiliëRubik se kubusTradisionele Afrika-medisyneKindermishandelingAarde se atmosfeerMondKunsmatige algemene intelligensieHemelvaartRoofvoëlDistillasieMisdaadromanRumatoïede artritisFrankrykNic de JagerKlein vyf diereLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEmfiseemKongo-krisisRekenaarLys van elemente volgens simboolTelefoonMensChemiese elementLugbesoedelingWebjoernaalStikstofHomoniemKaapstadAardbewingSkoenlapperSowjetunieLys van Griekse mitologiese figureMikro-ekonomieMilt🡆 More