Podsending

'n Podsending of potgooi (Engels: podcast) is 'n reeks digitale medialêers (klank of video) wat periodiek op die internet vrygestel word en dan deur gebruikers beluister of bekyk word.

Gebruikers kan meestal inteken op podsendings, sodat nuwe episodes outomaties deur middel van websindikasie afgelaai word op die gebruiker se eie rekenaar, mobiele toestel (soos 'n selfoon of tablet), of draagbare mediaspeler.

Podsending
'n RSS-ikoon, word algemeen gebruik om 'n webvoer vir 'n podsending aan te dui.

Etimologie

Die woord "podsending" is 'n versmelting van die woord "iPod" (Apple se draagbare mediaspeler) en "uitsending". Alhoewel die tegnologie nie slegs met iPods gebruik word nie, het Apple se tegnologie 'n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling en uiteindelike sukses van podsendings. Die stam "send-" word dikwels in mediakontekste gebruik, soos byvoorbeeld "beeldsend(ing)", "(kortgolf)sender", "warsender", ensovoorts.

Die woord "podsend" (as selfstandige naamwoord én werkwoord) is vir die eerste keer in 2009 in die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) opgeneem. In die 2017 uitgawe van die AWS word "podsend" én "podsending" (meervoud: "podsendings") naas die informeler "potgooi" (meervoud: "potgooie") erken. Ook word die selfstandige naamwoorde "podsender" en "potgooier", en die werkwoorde "podsend" en "potgooi" (verledetydsvorm: "gepotgooi") in dié AWS erken.

Sien ook

Eksterne skakels

Literatuur

  • Van As, Janus (10 Junie 2020). "Lesingpodsendings in Afrikaans om inklusiwiteit te bevorder". LitNet Akademies. Besoek op 15 Junie 2020.

Tags:

Podsending EtimologiePodsending Sien ookPodsending Eksterne skakelsPodsending LiteratuurPodsending

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolfSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Agtergrond (narratief)MateriaalBreinDiarreeLys van Afrikaanse rolprenteKnopiespinnekopStedelike hitte-eilandPlastiekNuwe TestamentMasturbasieDriedimensioneelOranjerivierWatersuiweringPlaattektoniekGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKarakteriseringBiologieAfleiding (taalkunde)Konflik (proses)Woordeboek van die Afrikaanse TaalOu Apostoliese KerkGeografie van Suid-AfrikaStellenboschPornografieTaalfossielWikiClanwilliam-sandvisGamelanSuid-EuropaEkonomiese sektorWeskusKostuumsYstervarkOlifantChemiese reaksieLys van Afrikaanse skrywersSpysverteringstelselPersentasieVlekvrye staalKunselementeSpreeuKweekhuiseffekHomoniemNelson MandelaOmgewingsbeheerEmfiseemBruin menseHandbalParkinson se siekteLenteErns GrundlingLys van Suid-Afrikaanse skrywersVingerseksKonjunktivitisSwart nasionalismeDundermOos-KaapChristiaan BarnardCarles PuigdemontKimberleyBeesStilleweInfeksieZoeloesPerdEeuChloorAnrich HerbstAsiëSosiale ordeGalileo GalileiVersamelnaamMark (ekonomie)KwaZulu-NatalVars waterGlas🡆 More