Henkel-Se-Geelhout: Boomspesie

Die Henkel-se geelhout (Podocarpus henkelii) is 'n boom wat inheems aan Suid-Afrika is.

Hulle kom in Afromontane woude vanaf King William's Town, langs die groot platorand, tot by Pietermaritzburg voor. Hulle het die langste blare van die geelhoutbome, en dié is kenmerkend neerhangend. Die spesie is ook inheems in Malawi, Tanzanië en Zimbabwe.

Henkel se geelhout
Henkel-Se-Geelhout: Voortplanting, Fotogalery, Sien ook
Henkel-Se-Geelhout: Voortplanting, Fotogalery, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. henkelii
Binomiale naam
Podocarpus henkelii
Stapf ex Dallim. & A.B.Jacks., (1923)
Sinonieme
  • Podocarpus ensiculus Melville
  • Podocarpus henkelii subsp. ensiculus (Melville) Silba

Die boom se FSA-nommer is 17. Soos ander geelhoute is dit 'n beskermde spesie in Suid-Afrika, en kan net met die nodige lisensie benut word.

Voortplanting

P. henkelii is 'n tweehuisige, meerjarige, immergroen boomsoort. Manlike en vroulike bome kry in die lente keëls. Die manlike keëls word in die vegetatiewe blare se oksels gevorm; feitlik uitsluitend op takkies van die vorige groeisiklus. Gedurende die vrystelling van die stuifmeel groei die keëls tot ongeveer 40 mm lank. Hulle word gewoonlik in groepies van drie aangetref. Volwasse stuifmeelkorrels bevat gewoonlik ses of sewe kerne. In Pretoria begin hulle aan de begin van September hulle stuifmeel vry te stel en dit duur ongeveer drie weke. Die bestuiwing vind plaas deur die wind soos in alle Podocarpaceae. Die vroulike keëls verskyn teen die einde van Augustus. Hulle word in die oksels van jong blare gedra. Dit bestaan uit een of meer saadknoppe wat ongeveer 3 mm lank word. Die saadknop se poortjie ontwikkel 'n bestuiwingdruppel wat weer verdwyn as dit stuifmeel ontvang het. Onbestuifde knoppe word met verloop van tyd afgestoot. Bevrugting vind gewoonlik vyf of ses weke ná die bestuiwing plaas.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Henkel-Se-Geelhout VoortplantingHenkel-Se-Geelhout FotogaleryHenkel-Se-Geelhout Sien ookHenkel-Se-Geelhout VerwysingsHenkel-Se-Geelhout BronneHenkel-Se-Geelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RomanKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTydDroogteDurbanSneeuAarde se atmosfeerVaginaCovid-19-pandemieGrondwetMassaSteenkoolAardkorsHidroëlektrisiteitAnti-inflammatoriese middelSeisoenAfrikaWeer (meteorologie)Anrich HerbstJakkalsMetaalHomofoonKrygkorAnglisismeSwawelSelfoonSirkelBipolêre gemoedsteuringJan van TonderArmoedeSeksualiteitImmunologieDiarreeInfeksieRob HersovElandréAanpassingskapasiteitJak de PriesterKimberleyGriekwa-AfrikaansKlavierLys van kinderspeletjiesWynand du ToitLabia (geslagsdele)GrondCholeraPoësieMiljardNapoleon BonaparteJaco JacobsSonAbstraksie (rekenaarwetenskap)WaterpokkiesMateriaalWeervoorspellingKasterolieAntisemitismeGeestesteuringStokely CarmichaelFinansiële staatDiatomiese molekuulLys van Suid-Afrikaanse musikanteSoogdierHeuningbyKunsAkroniemRelatiwiteitsteorieRudi ClaaseParasitiese siektesRacheltjie de BeerSeptimius AwardsVerantwoordelikheidByvoeglike naamwoordRina HugoSwangerskap🡆 More