Swartnekdobbertjie

Swartnekdobbertjie (Podiceps nigricollis) is 'n redelike maar algemene gelokaliseerde standvoël en nomade wat leef by mere, panne, en beskutte baaie.

In Engels staan die voël bekend as die Black-necked Grebe of Eared Grebe

Swartnekdobbertjie
Swartnekdobbertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Podiceps
Spesie:
P. nigricollis
Binomiale naam
Podiceps nigricollis
Brehm, 1831
Swartnekdobbertjie
Podiceps nigricollis

Identifikasie

Die voël is 28 tot 33 cm lank en weeg 300 gram. Dit is effens groter as die kleindobbertjie. Die nek is ook langer en meer slank, die kop hoekiger en snawel langer as die van die kleindobbertjie. Die oë is helderrooi. Broeiende volwasse voël het 'n goue oorklossie, sy kop en keel is swart en die sye is kastaiingsbruin.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwys in Suid-AfrikaMeervoudXenofobieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLikkewaanFrankrykTsoenamiAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLika BerningAfrikaanse woordelys en spelreëlsAarde se atmosfeerBelastingPornografieJeuksiekteFisioterapieBonné de BodWaterkringloopJavaScriptAalwynAfrikaanse taalleerNedersettingLys van veltoestandeMierleeuBreinvliesontstekingMenseregtedagHeupvervangingLys van oseane, seë en merePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaISO 3166-2LongKaliforniëWaterAfkortingUitwerking van klimaatsveranderingInternetEkonomiese sektorJazzHoenderLys van bekende Suid-AfrikanersRookgewoonteBloedvergiftigingMagnetismeNederduitse Gereformeerde KerkPampoentjiesEmosieDemokrasieKweekhuiseffekSelfvertroueKoos BekkerMaagsweerDansDieretuinKlereSaldanhaNatuurlike hulpbronTekstielIranVerantwoordelikheidHoofkarakterHamburgerKindermishandelingTradisionele literatuurWerkersdagModeontwerpJeugdagBiodiversiteitWayde van NiekerkNylrivier (Suid-Afrika)VarkJagluiperdJaarStresHeidelberg, GautengMuskietMaagGeslagsgelykheid🡆 More