Waterkeurtjie

Die waterkeurtjie (Podalyria calyptrata; ook bekend as keur, keurtjie, keurblom, en ertjiebos) is 'n klein, immergroen boompie.

Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. Dit is taamlik volop in die bergfynbos.

Waterkeurtjie
Waterkeurtjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Podalyria
Spesie:
P. calyptrata
Binomiale naam
Podalyria calyptrata
(Retz.) Willd., (1799)
Sinonieme
  • Aphora calyptrata (Retz.) Kuntze
  • Crotalaria villosa L.
  • Hypocalyptus calyptratus (Retz.) Thunb.
  • Podalyria biflora var. angustifolia Walp.
  • Podalyria calyptrata var. styracifolia (Sims) Walp.
  • Podalyria styracifolia Sims
  • Podalyria subbiflora DC.
  • Sophora calyptrata Retz.
  • Sophora calyptrata var. glabra P.J.Bergius

Beskrywing

Die boom het 'n klein syagtige kappie, uit skubbe saamgestel, wat die blomkop bedek wat afval wanneer die blom oopgaan. Die blomme is welriekend en 2.5 cm in deursnee.

Gebruike

Die waterkeurtjie word alleen vir ornamentele doeleindes aangewend. Tuiniers verkies dit omdat dit maklik groei en bye, skoenlappers, en voëls na die tuin lok.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Waterkeurtjie BeskrywingWaterkeurtjie GebruikeWaterkeurtjie FotogaleryWaterkeurtjie Sien ookWaterkeurtjie VerwysingsWaterkeurtjie BronneWaterkeurtjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkJan-Willem BreureShakaSwartbewussynsbewegingKlereLugbesoedelingVlinderMiskruierAardbewingBrendan PeyperSirkusAbstraksie (rekenaarwetenskap)RymSitrusDierFossielbrandstofSpreeuChemiese verbindingSwawelBokmakierieJavaScriptHorlosieAardverwarmingViëtnamWaterbesparing in Suid-AfrikaNoord-KaapFabelMassaGedigLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Swart menseLettergreepAfkappingstekenMisdaadromanErns GrundlingLongWinnie Madikizela-MandelaVolhoubare ontwikkelingAnale seksRieldansGeprosesseerde kosLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaChloorWetenskapKinderregteVaste stofSkilpadErfenisdag (Suid-Afrika)GeelsugOogSkerpioenKolonisasieElon MuskHeidelberg, GautengWeskusKewerDieregeluideAppelTylaHoenderOorkruipersDikdermMaanNederduitsch Hervormde KerkKangaroeSuikersiekteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVerenigde KoninkrykSelfstandige naamwoordMartin Luther King jr.PinksterSout (chemiese stof)JeuksiekteHelpmekaar-kollegeSharpeville-slagtingGesonde dieetDiarree🡆 More