Olyfkopwewer

Die olyfkopwewer (Ploceus olivaceiceps) is 'n skaars standvoël in miombo-boomveld met volop epifitiese korsmos.

Daar is ongeveer 100 pare om Panda in Suid-Mosambiek. Die voël sluit dikwels by voëlgroepe aan om prooi van takke af te pik. Hulle broei alleen in 'n goed gekamoefleerde nes van korsmos wat 'n langerige ingangstoneel het en onder 'n tak in die blaredak van 'n hoë boom hang. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive-headed Weaver.

Olyfkopwewer
Olyfkopwewer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus
Spesie:
P. olivaceiceps
Binomiale naam
Ploceus olivaceiceps
(Reichenow, 1899)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die GelofteMunhwa Broadcasting CorporationAborsieSharpeville-slagtingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAkademiaAt BothaViëtnamoorlogBloemfonteinEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAnglo-BoereoorlogBrongitisGlasHolocaustGraatjiemeerkatVerdampingIndiese OseaanSwemTelefoonSonKoue OorlogFiksieGeestesgesondheidTweede VryheidsoorlogNelson MandelaHartversakingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTasché BurgerJakobMalariaTussenwerpselAfrikaansLys van Suid-Afrikaanse musikanteStresKommunikasieEreksieKultuurTsoenamiBestaansboerderyAppel (sanger)Vlekvrye staalWaterLandbouJan de WetLewerErfenisTranspirasieSekondêre sektor van die ekonomieHibernasieSokkerKlimaatveranderingSuikersiekteSteve HofmeyrDigtheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Trappe van vergelykingChemiese verbindingNeerslagJaarGoogle TranslateBlaaskankerFosforLieweheersbesieOorstromingLandbou in Suid-AfrikaMensCristiano RonaldoHenry MurrayNamibiëVaalrivierAllan BoesakWikimedia-stigtingTaylor SwiftHeidelberg, GautengLettergreep🡆 More