Bosmusikant

Die bosmusikant (Ploceus bicolor) is 'n algemene standvoël in woude en digte boomveld.

Die voël is gebiedsgebonde, sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. In Engels staan die voël bekend as die Forest Weaver of Dark-backed Weaver.

Bosmusikant
Bosmusikant
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus

Spesie:
P. bicolor
Binomiale naam
Ploceus bicolor

Identifikasie

Bosmusikant 
Skets

Die voël is 15 cm lank en weeg 28 tot 43 gram. Die rugkant is swartbruin en die bors en pens is goudgeel. Die geslagte lyk eenders en het geen eklipskleed nie. Die keel is wisselend spikkelgrys. Die voël kan met die Olyfkopwewer verwar word.

Hulle broei alleen in 'n fyngeweefde nes wat van slinger- en rankplante gemaak word. Die nes het 'n lang ingangstonnel en hang aan 'n dun tak wat gestroop is van blare.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VioolAngssteuringUitwerking van klimaatsveranderingKrieketAfrikaanse TaalmonumentGoudNasionale VrouedagWolfBevolkingLys van nedersettings in Suid-AfrikaItaliaansKaapstadse waterkrisis 2015-2018O.J. SimpsonDroomEkostelselBlourokkeVingerseksFilippyneJan CombrinkJohannesburgIndonesiëDooie SeeKoperPornografiese akteurVulkanismeKoos KombuisLys van ingelyfde NG gemeentesZenobia KockKonjunktivitisVoortrekkermonumentHondPadtekens in Suid-AfrikaProstaatklierLikkewaanCristiano RonaldoWayde van NiekerkKlein vyf diereRyno HattinghAbrahamDuitslandOrganismeKaaps-Hollandse stylNazi-DuitslandPoolsWikiToestand van materieDeon MeyerSwart menseAardverwarmingMenslike skeletKoppeltekenSelfieAlkoholismeGeskiedenis van AfrikaansResensieTandbederfHomoseksualiteitSkisofrenieJohannes KerkorrelOlifantBasisinkomsteSlag van BloedrivierWater (molekuul)MaatskappyAppel (sanger)ChristendomGenesisRuslandRenosterkewerVratWerkwoordLeonardo da VinciEkonomiese sektorJode in Suid-AfrikaBobbejaanGevolge van aardverwarming op oseaneKarpaletonnelsindroom🡆 More